Tag: Gesondheidsversekering

Home Gesondheidsversekering
DA sal regshulp inwin teen gesondheidsversekering 
Post

DA sal regshulp inwin teen gesondheidsversekering 

DA sal regshulp inwin teen gesondheidsversekering  Die DA sê hy het regsadvies ingewin en is gereed om die Wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering teen te staan, sodra president Cyril Ramaphosa dit onderteken. Die party kritiseer die Nasionale Tesourie se plan om die versekering te befonds met verhoogde belasting, en noem dit ongrondwetlik en regressief. Die...

SA-dokters sal land verlaat oor nuwe gesondheidsversekering
Post

SA-dokters sal land verlaat oor nuwe gesondheidsversekering

SA-dokters sal land verlaat oor nuwe gesondheidsversekering Suid-Afrikaanse dokters wat gekant is teen die Wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering is besorg oor die moontlike impak. Volgens die Solidariteit-doktersnetwerk is baie uitgesproke dat hulle die land sal verlaat indien dit ingestel word. Die koördineerder, Peirru Marx, sê die wetsontwerp sal wet word sodra president Cyril Ramaphosa...

Nog beroepe dat Cyril nie gesondheidsversekering bekragtig nie
Post

Nog beroepe dat Cyril nie gesondheidsversekering bekragtig nie

Nog beroepe dat Cyril nie gesondheidsversekering bekragtig nie Business Leadership SA sê indien die Wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering bekragtig word, kan dit ernstige gevolge inhou vir die land se ekonomie. Die wetsontwerp is tans by president Cyril Ramaphosa. Die uitvoerende hoof, Busi Mavuso, sê die regering se poging om ‘n enkelbetaler-fonds op die been...

Cyril moenie gesondheidsversekering bekragtig nie
Post

Cyril moenie gesondheidsversekering bekragtig nie

Cyril moenie gesondheidsversekering bekragtig nie Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê hy sal aan president Cyril Ramaphosa skryf en aandring dat hy nie die Nasionale Gesondheidsversekeringswetsontwerp bekragtig nie. Die Nasionale Raad van Provinsies het die wetsontwerp Woensdag aanvaar. Die Wes-Kaap was die enigste van die nege provinsies wat daarteen gestem het. Winde sê soos dit...

EFF verwerp gesondheidsversekering – Kosmos 94.1
Post

EFF verwerp gesondheidsversekering – Kosmos 94.1

EFF verwerp gesondheidsversekering Die EFF sê die Wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering is ʼn onwerkbare model en sal nie die gaping tussen dienste aan ryk en arm oorbrug nie. Die wetsontwerp is deur die Nasionale Raad van Provinsies aanvaar en die Wes-Kaap was die enigste provinsie wat daarteen gestem het. Die wetsontwerp wil universele gesondheidsorg vir alle...

Besluit oor gesondheidsversekering uitgestel – Kosmos 94.1
Post

Besluit oor gesondheidsversekering uitgestel – Kosmos 94.1

Besluit oor gesondheidsversekering uitgestel Die Nasionale Raad van Provinsies in die buurland het die besluit oor die omstrede Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering tot volgende Woensdag uitgestel. Die wetgewing, wat gemik is op die instel van universele gesondheidsorg, word gekritiseer uit talle oorde, insluitend Business Unity South Africa en gesondheidsorg-beroepslui. Die raad se gekose komitee op...

Stel nasionale gesondheidsversekering in, pleit vakbond
Post

Stel nasionale gesondheidsversekering in, pleit vakbond

Stel nasionale gesondheidsversekering in, pleit vakbond Die vakbond vir gesondheids- en verwante werkers, Haitu, bepleit die afskaffing van privaat gesondheidsorg en die instel van die Nasionale Gesondheidversekering in die buurland. Hulle skryf begrotingsbesnoeiings en beperkings toe aan die verswakkende gesondheidsorgstelsel, wat ‘n krisis in onderbefondsde openbare geriewe veroorsaak. Die vakbond dring aan die NGV is...

ANC se gesondheidsversekering is onbekostigbaar – Kosmos 94.1
Post

ANC se gesondheidsversekering is onbekostigbaar – Kosmos 94.1

ANC se gesondheidsversekering is onbekostigbaar Solidariteit sê die Nasionale Gesondheidsversekering is onbekostigbaar, onprakties en onnodig. Die vakbond het sy kommentaar oor die versekering se wetsontwerp by die Nasionale Raad van Provinsies ingedien. Die wetsontwerp wil een regeringsfonds skep wat mediese dienste by staats- en privaat gesondheidsinstellings betaal. Solidariteit se woordvoerder, Connie Mulder, sê ten spyte...

SA se medici ook teen gesondheidsversekering gekant – Kosmos 94.1
Post

SA se medici ook teen gesondheidsversekering gekant – Kosmos 94.1

SA se medici ook teen gesondheidsversekering gekant Die Solidariteit Navorsingsinstituut se verslag dui aan die Suid-Afrikaanse mediese sektor is gekant teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering. Die studie onthul 99 persent van gesondheidsorgwerkers vertrou nie die regering se vermoë om die NGV te bestuur nie. Daarbenewens glo 94 persent die versekering sal nie suksesvol ingestel...

DA gekant teen Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering – Kosmos 94.1
Post

DA gekant teen Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering – Kosmos 94.1

DA gekant teen Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering Die DA doen ‘n beroep op President Cyril Ramaphosa om nie die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering te onderteken wanneer dit op sy lessenaar beland nie. ANC-lede van die parlementêre portefeuljekomitee op gesondheid het onlangs ten gunste van die wetsontwerp gestem. Die DA sê dit het gebeur ondanks oorweldigende...