Begrotingstekort in perspektief gestel Die nasionale begroting bly in die nuus. Die tekort vir die huidige boekjaar sal styg na 8,9 miljard Namibiese dollar, op van 7,8 miljard dollar verlede jaar. Maar, gemeet teenoor die BBP, sal dit ondervanderd bly op 3,2 persent van die ekonomie. FNB ekonoom Ruusa Nandago verduidelik. Post navigation Source link
Tag: gestel
Myorkas in staat van beskuldiging gestel
Myorkas in staat van beskuldiging gestel Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers met sy Republikeinse meerderheid het gestem om die minister van Binnelandse Veiligheid, Alejandro Mayorkas, aan te kla oor sy hantering van onwettige immigrante wat die land oor die grens met Mexiko instroom. Tweehonderd-en-14 het ten gunste van die twee artikels oor die aanklag gestem...
Padfonds-administrasie se vyfjaar strategiese plan bekend gestel
Padfonds-administrasie se vyfjaar strategiese plan bekend gestel Die Padfonds-administrasie het vanoggend sy volgende vyfjaar strategiese plan in die hoofstad bekend gestel. Die hoofdoel van die byeenkoms is die bespreking van die befondsing op die land se nasionale padnetwerk. Die administrasie se uitvoerende hoof, Ali Ipinge, wat sy kommer uitgespreek het oor die verlies in brandstofheffings,...
Hoofstad se EBike-projek vandag bekend gestel – Kosmos 94.1
Hoofstad se EBike-projek vandag bekend gestel EBikes4Windhoek-projek, word vandag in die hoofstad van stapel gestuur. Die projek se primêre doelwit is om koste-effektiewe, energie-doeltreffende alternatiewe deur elektriese fietse, sonkrag-herlaaistasies en inligting-spilpunte bekend te stel. Hierdie inisiatief het ten doel om volhoubare vervoerkeuses te bevorder en die toeganklikheid en sigbaarheid van fietse in die stad te...
DBV se hofaansoek teen uitvoer van skape na Midde Ooste ter syde gestel – Kosmos 94.1
DBV se hofaansoek teen uitvoer van skape na Midde Ooste ter syde gestel In die buurland het die Konstitusionele Hof ‘n hofaansoek van die Nasionale Dierebeskermings-vereniging ter syde gestel om ‘n Oos-Londense veekoper, Al Mawashi te verbied om lewende hawe na markte in die Midde Ooste uit te voer. Die hof het bevind dat die...