Tag: gestuur

Home gestuur
Ambisieuse TransNamib-projek van stapel gestuur
Post

Ambisieuse TransNamib-projek van stapel gestuur

Ambisieuse TransNamib-projek van stapel gestuur TransNamib is in die verslag aan die VN se Menseregtekomitee deur die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing gelys as ‘n entiteit wat deur korrupsie en swak bestuur geteister word. En terwyl die maatskappy sukkel om sy spoor infrastruktuur en lokomotiewe te onderhou en diens te lewer, is daar ‘n ambisieuse ooreenkoms...

Volhoubare Ontwikkelingstoekennings van stapel gestuur 
Post

Volhoubare Ontwikkelingstoekennings van stapel gestuur 

Volhoubare Ontwikkelingstoekennings van stapel gestuur  Die Omgewingsbeleggingsfonds van Namibië het in vennootskap met die Raad vir Volhoubare Ontwikkeling en die omgewing-ministerie vanjaar se Volhoubare Ontwikkelingstoekennings bekend gestel. Die vierde uitgawe word onder die tema “Belegging in ons planeet” gehou. Dit sal erkenning gee aan instellings en individue wat omgewings-, sosiale, ekonomiese en bestuursaspekte van volhoubare...

Massaregistrasie vir nasionale dokumente van stapel gestuur
Post

Massaregistrasie vir nasionale dokumente van stapel gestuur

Massaregistrasie vir nasionale dokumente van stapel gestuur Die ministerie van binnelandse sake het ‘n massaregistrasie vir nasionale dokument van stapel gestuur wat sal duur tot Julie vanjaar. Dit word landswyd uitgerol word as uiters belangrik geag omdat die dokumente nodig is vir toelae en meer. Die dokumente sluit in geboortesertifikate vir alle ouderdomme, identiteitsdokumente en...

Ondersoek na brand by Jhb-belastingkantoor van stapel gestuur
Post

Ondersoek na brand by Jhb-belastingkantoor van stapel gestuur

Ondersoek na brand by Jhb-belastingkantoor van stapel gestuur Die kantoor van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in Johannesburg het Woensdag ‘n brand in die kelder ervaar. Die gebou het geen geslotekring-televisies in die gebied nie en dit is onduidelik hoe die brand ontstaan het maar, belastingrekords is verwoes. Die adjunkkommissaris van die diens, Johnstone Makhubu sê ‘n...

Derna: Amptelike ondersoek van stapel gestuur
Post

Derna: Amptelike ondersoek van stapel gestuur

Derna: Amptelike ondersoek van stapel gestuur Die hoofaanklaer van Libië stel ondersoek in na die ineenstorting van twee damme in die oostelike hawestad Derna. Dit het ‘n vinnig-bewegende waterstortvloed tot gevolg gehad wat duisende mense se dood veroorsaak het en die stad grootliks verwoes het. Daar word berig plaaslike owerhede, vorige regerings en die toekenning van die damme se onderhoudsbegrotings sal onder...

Nampol-hoof se ongeluk-dossier na Ondangwa-aanklaer gestuur – Kosmos 94.1
Post

Nampol-hoof se ongeluk-dossier na Ondangwa-aanklaer gestuur – Kosmos 94.1

Nampol-hoof se ongeluk-dossier na Ondangwa-aanklaer gestuur Die Namibiese polisie het bevestig dat die ondersoek na die noodlottige ongeluk waarin inspekteur-generaal Joseph Shikongo in die Noorde betrokke was, afgehandel is. Nampol se adjunk-hoof, generaal-majoor Elias Mutota het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die dossier reeds aan die aanklaer van die landdroshof op Ondangwa oorhandig is....

Omkoper 18 maande tronk toe gestuur – Kosmos 94.1
Post

Omkoper 18 maande tronk toe gestuur – Kosmos 94.1

Omkoper 18 maande tronk toe gestuur Landdros Nanghali Aikuhi het die 53-jarige Wilhelm Gideon wat probeer het om ‘n polisiebeampte om te koop, tot 18 maande tronkstraf en sy omkoopgeld van 20 000 Namibiese dollar in die Outapi-landdroshof gevonnis. Sy voertuig, ‘n Toyota Land Cruiser is ook verbeurd aan die staat verklaar. Volgens die Teenkorrupsie-kommissie...

Oudpresident van Panama tronk toe gestuur – Kosmos 94.1
Post

Oudpresident van Panama tronk toe gestuur – Kosmos 94.1

Oudpresident van Panama tronk toe gestuur ‘n Hof in Panama het die oudpresident Ricardo Martinelli, vir langer as tien jaar tronk toe gestuur vir geldwassery. Die sogenaamde New Business-saak het gehandel oor hoe openbare fondse gebruik is om ‘n media konglomeraat te koop waarin die oud-president die grootste aandeel gekry het. Die hof het ook...

Ek het ‘n krisis met SA Bulletin wat nie werk nie. Ek het ‘n boodskap aan Peet gestuur, maar hy het nog nie gelees nie!  – Kosmos 94.1
Post

Ek het ‘n krisis met SA Bulletin wat nie werk nie. Ek het ‘n boodskap aan Peet gestuur, maar hy het nog nie gelees nie!  – Kosmos 94.1

Ek het ‘n krisis met SA Bulletin wat nie werk nie. Ek het ‘n boodskap aan Peet gestuur, maar hy het nog nie gelees nie!  Die burgemeester van Walvisbaai Trevino Forbes sê die hawedorp staan ‘n baie goeie kans om as KykNET se Kwêla Dorp van die Jaar-wenner 2023 aangewys te word. Walvisbaai is genomineer...