Israel het hulpwerkers aspris geteiken Die stigter van World Central Kitchen, José Andrés, beskuldig Israelse magte in Gaza daarvan dat hulle sy hulpwerkers stelselmatig, voertuig vir voertuig, teiken. Sewe van sy werkers is dood in ‘n Israelse lugaanval in Gaza terwyl hulle ‘n pakhuis in Deir al-Balah verlaat het waar hulle voedselhulp afgelaai het. Drie...
Tag: geteiken
Een uit vyf Vroue Wêreldbeker-sokkerspelers deur aanlyn misbruik geteiken
Een uit vyf Vroue Wêreldbeker-sokkerspelers deur aanlyn misbruik geteiken Sokker: ‘n Nuwe verslag toon een uit elke vyf spelers in die Vroue Wêreldbeker-sokkertoernooi in Julie en Augustus is deur aanlyn teistering geteiken. Die verslag deur Fifa en die wêreldwye spelersvakbond, Fif-pro, het meer as 5 miljoen plasings op sosiale media van spelers en afrigters onder...
Nog ‘n bejaarde egpaar geteiken, beroof
Nog ‘n bejaarde egpaar geteiken, beroof Nog ‘n bejaarde egpaar van onderskeidelik 69 en 65 jaar oud is in hul huis aangeval en beroof, hierdie keer in Omaruru. Die polisie sê vier mans gewapen met messe het ‘n venster in hul huis gebreek na middernag Saterdag en die slapende egpaar met die vuiste toegetakel en...
Clinton sê McCarthy is geteiken
Clinton sê McCarthy is geteiken Die voormalige minister van buitelandse sake in die VSA Hillary Clinton het eksklusief met CNN gesels oor die chaos in die Huis van Verteenwoordigers met die afdanking van speaker Kevin McCarthy. Alles staan nou stil tot volgende week Woensdag. Sy sê McCarthy is geteiken deur ‘n handvol verregse Republikeine omdat...
Trump sê hy word geteiken in ondersoek oor Kongresgebou-aanval – Kosmos 94.1
Trump sê hy word geteiken in ondersoek oor Kongresgebou-aanval Amerikaanse oudpresident Donald Trump sê hy is deur spesiale raadgewer Jack Smith ingelig dat hy die onderwerp van ‘n kriminele ondersoek is. Die ondersoek hou verband met sy pogings om die 2020-verkiesing omver te werp, en die gepaardgaande aanval op die Amerikaanse Kongresgebou op 6 Januarie...
Pensioenarisse geteiken in munisipale-rekening-slenter – Kosmos 94.1
Pensioenarisse geteiken in munisipale-rekening-slenter Daar is talle slenters wat op die oomblik gebruik word en die jongste is agterstallige water- en kragrekenings. Kosmos 94.1 het verneem van slagoffers in die hoofstad sowel as aan die kus, en pensioenarisse word meestal geteiken. Die persoon wat skakel dreig om dienste te sny indien geld nie onmiddellik deur...