Uumati geskors kort voor sy sou getuig oor prysvasstelling Plaaslike berigte lui dat die nou geskorste besturende direkteur van Erongo Marine Enterprises Martha Uumati, blykbaar geskors is net voor sy voor die Namibiese Mededingingskommissie sou verskyn oor prysvasstelling. Erongo se moedermaatskappy, die Oceana-groep, vervaardig Lucky Star. Die Engelse dagblad, The Namibian, berig dat Uumati haar...
Tag: getuig
Trump weier om die week in New York te getuig
Trump weier om die week in New York te getuig Voormalige president Donald Trump sê hy sal nie vandeesweek in New York getuig nie. Die siviele bedrogverhoor, wat in Oktober begin het, is een van verskeie regsuitdagings wat die voormalige president in die gesig staar. Hy sê hy het niks meer om te sê nie....
Amupanda getuig in dagvaardiging-saak – Kosmos 94.1
Amupanda getuig in dagvaardiging-saak Die saak tussen die adjunkminister van finansies Maureen Hinda-Mbuende en Job Amupanda word vandag voortgesit voor regter Hosea Angula. Amupanda is in die getuiebank. Hinda-Mbuende dagvaar hom vir ‘n miljoen Namibiese dollar in skadevergoeding na hy ‘n plasing oor haar op sosiale media gemaak het. In die plasing sê hy, saam...
Mafe getuig hy het parlement-brand gestig
Mafe getuig hy het parlement-brand gestig Die man wat aangekla word van die stigting van die brand by die buurland se parlement, Zandile Mafe, het vir die eerste keer onder eed verklaar hy was verantwoordelik vir die brand. Mafe het getuig in die Wes-Kaapse Hooggeregshof, waar bepaal word of hy geskik is om verhoor te...
Voormalige Trump-prokureur getuig teen hom
Voormalige Trump-prokureur getuig teen hom Donald Trump se voormalige prokureur Michael Cohen is in die getuiebank om teen die voormalige president te getuig in ‘n siviele bedrogsaak in Manhattan. Cohen is nou ‘n sleutelgetuie in die regsgeding wat beweer Trump het die waarde van sy eiendomme met miljarde dollars opgeblaas in verklarings aan banke om...
ACC-ondersoekbeampte getuig in Esau se borgtog-aansoek – Kosmos 94.1
ACC-ondersoekbeampte getuig in Esau se borgtog-aansoek Die Teenkorrupsie-kommissie van Namibië se hoof-ondersoekbeampte in die Fishrot-saak, Andreas Kanyangela, het in die Windhoekse hoërhof getuig dat die Fishrot-beskuldigdes ’n maatskappy gestig het onder die naam Namgomar Pesca SA, wat viskwotas ontvang het. Kanyangela was in die getuiebank tydens die bortog-aansoek van die voormalige minister van visserye en...