Tag: gevaar

Home gevaar
Statebondspele loop gevaar van kansellasie
Post

Statebondspele loop gevaar van kansellasie

Statebondspele loop gevaar van kansellasie Die 2026-Statebondspele het nóg ‘n groot terugslag beleef nadat die Maleisiese regering ook ‘n aanbod verwerp het om die geleentheid aan te bied. Maleisië is genader nadat die Australiese deelstaat Victoria verlede jaar onttrek het. Maleisië het ook verwys na die koste om dit aan te bied, te midde van...

Otavi-hofgebou word ‘n gevaar vir sy werknemers
Post

Otavi-hofgebou word ‘n gevaar vir sy werknemers

Otavi-hofgebou word ‘n gevaar vir sy werknemers Planne om die Otavi-landdroshof te verbeter is in die pyplyn na ‘n besoek deur die Parlementêre Staande Komitee oor Kapitaalprojekte en Regsake, wat bevind het dat die gebou nie bevorderlik is vir hofsittings nie. Die hof word nou al jare lank onder die loep geneem om dit na...

Vroue die wêreld oor in gevaar 
Post

Vroue die wêreld oor in gevaar 

Vroue die wêreld oor in gevaar  Vandag is Internasionale Vrouedag, ‘n dag om gesamentlik opnuut na geslagsgelykheid te kyk. Vanjaar se tema is Belê in Vroue: Versnel die Proses. Die Verenigde Nasies Vroue waarsku indien die huidige situasie voortduur sal meer as 342-miljoen vroue en meisies teen 2030 in uiterste armoede lewe. VN Vroue se...

Christen-vrou in gevaar op Vrouedag
Post

Christen-vrou in gevaar op Vrouedag

Christen-vrou in gevaar op Vrouedag ‘n Nuwe verslag deur Open Doors International onthul ‘n skokkende toename in geslag-spesifieke godsdienstige vervolging van Christen-vroue en -meisies in die gesig staar. Die verslag kom te midde van die wêreldwye herdenking van Internasionale Vrouedag. Die verslag toon aan dat vroue en meisies meer ingewikkelde en veelfasettige vervolging ervaar, vergeleke...

Sinkende skip gevaar vir Rooisee
Post

Sinkende skip gevaar vir Rooisee

Sinkende skip gevaar vir Rooisee ‘n Britse vaartuig wat deur Houthi-militante aangeval is, het in die Rooisee gesink. Die skip dra kunsmis wat ‘n reuse-risiko vir die seelewe inhou. Daar is ook ‘n onderwater impakrisiko vir ander skepe. Die Belize-geregistreerde Rubymar is die eerste vaartuig wat sink sedert die Houthi’s in November kommersiële skepe begin...

DA-leier sê Tintswalo se SA droom verkeer in gevaar
Post

DA-leier sê Tintswalo se SA droom verkeer in gevaar

DA-leier sê Tintswalo se SA droom verkeer in gevaar Die DA het die ANC se bestuur gekritiseer, met verwysing na die verbroke beloftes wat burgers soos Tintswalo nadelig geraak het. Die party het eenheid aangemoedig en verklaar Tintswalo, Fatima, Johan en Sipho sal in die komende verkiesing vir die DA stem om die Suid-Afrikaanse droom...

Unicef waarsku Oos-Afrika kinders in groot gevaar
Post

Unicef waarsku Oos-Afrika kinders in groot gevaar

Unicef waarsku Oos-Afrika kinders in groot gevaar Unicef in Oos- en Suider-Afrika soek dringend befondsing van 25 miljard Namibiese dollar vir sy humanitêre hulpprogam in 2024. Langdurige droogtes en bo-normale reënval in dele van Kenia en Somalië het meer as 6,4 miljoen kinders aan wanvoeding en siektes blootgestel. Die streekdirekteur van Unicef, Etleva Kadilli, waarsku...

Kitsvloede, haelstorms hou gevaar in
Post

Kitsvloede, haelstorms hou gevaar in

Kitsvloede, haelstorms hou gevaar in Die Stad Windhoek waarsku inwoners en besoekers om bewus te wees van die moontlikheid van kitsvloede en sterk winde gedurende die reënseisoen. Hierdie toestande kan lei tot skade aan eiendom, kragonderbrekings, oorstromings en onveilige paaie. Die waarskuwing kom in die lig van die Meteorologiese Dienste se reënvoorspelling, wat normale tot...

Gauteng-landbou plaas voedselsekerheid in gevaar
Post

Gauteng-landbou plaas voedselsekerheid in gevaar

Gauteng-landbou plaas voedselsekerheid in gevaar Die DA in Gauteng sê die provinsiale landboudepartement plaas voedselsekerheid verder in gevaar deur nie broodnodige toerusting aan boere in die provinsie te verskaf nie. Dit is weens ‘n fout in die agri-verwerkingstoerusting tender-advertensie. Die DA-lid, Bronwynn Engelbrecht, sê vroeër vanjaar is ‘n tender geadverteer vir die voorsiening van agri-verwerkingstoerusting...

Beleggingsraad herdenk 1 000 dae: Hoe het hy gevaar?
Post

Beleggingsraad herdenk 1 000 dae: Hoe het hy gevaar?

Beleggingsraad herdenk 1 000 dae: Hoe het hy gevaar? Die Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad herdenk 1 000 dae. Die raad se mandaat is, onder andere, om buitelandse belegging in Namibië te bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van die Namibiese Effektebeurs Tiaan Bazuin gesels oor hoe hy die raad se prestasie in...