Nampol is bewus van gevaar-uitdagings in skole Oproepe word deur ouers en gemeenskappe gedoen om veiligheid in skole te verseker, aangesien sommige leerlinge die ander, sowel as onderwysers, treiter. Ouers het die onderwysdirekteur van die Khomas-streek gevra om in te gryp by ‘n sekere hoërskool waar swak gedissiplineerde kinders die leerproses bemoeilik. Die ouers beweer...
November 16, 2024