Tag: Gevalle

Home Gevalle
Meer as 20 000 gevalle van pienkoog in KZN aangemeld
Post

Meer as 20 000 gevalle van pienkoog in KZN aangemeld

Meer as 20 000 gevalle van pienkoog in KZN aangemeld Die gesondheidsdepartement in KwaZulu-Natal het meer as 20 000 gevalle van konjunktivitis, of pienkoog, bevestig, met die hoogste aantal besmettings in eThekwini. Die virale infeksie, wat in Februarie opgespoor is by die Mangosuthu-universiteit, het versprei na gebiede soos King Cetshwayo, Umgungundlovu, Ilembe en Ugu. Die...

Sewe gevalle van kindermishandeling daagliks, net in Oshikoto
Post

Sewe gevalle van kindermishandeling daagliks, net in Oshikoto

Sewe gevalle van kindermishandeling daagliks, net in Oshikoto Altesaam 557 gevalle van kindermishandeling is tussen 1 Januarie en 18 Maart vanjaar in die Oshikoto-streek aangemeld. Dit werk uit op sewe gevalle elke dag. Die sake sluit seksuele, fisiese, emosionele mishandeling en verwaarlosing in. Samuel Shivute, die voorsitter van die streeksraad sê geweld teen kinders en...

Stand van Covid-19 gevalle op 18 Februarie
Post

Stand van Covid-19 gevalle op 18 Februarie

Stand van Covid-19 gevalle op 18 Februarie Die nuutste situasie-verslag oor die stand van Covid-19 gevalle in die land wys dat daar teen 18 Februarie 301 toetse uitgevoer is. Twee-en-dertig nuwe gevalle is bevestig, met drie her-infeksies. Daar was 23 aktiewe gevalle en 16 pasiënte het herstel. Niemand het in die jongste uitbraak gesterf nie....

Covid: Geen rede tot paniek, 4 gevalle daagliks in afgelope jaar
Post

Covid: Geen rede tot paniek, 4 gevalle daagliks in afgelope jaar

Covid: Geen rede tot paniek, 4 gevalle daagliks in afgelope jaar Die gesondheidsministerie sê in ‘n verklaring dat Covid-19 nog nooit heeltemal uit die land verdwyn het nie. In die laaste 12 maande is gemiddeld minder as 106 gevalle ‘n maand aangeteken, of vier gevalle per dag. Tussen 25 Januarie en 16 Februarie vanjaar was...

Kanker: Daar’s 5 000 gevalle jaarliks en dis meeste Namibiese vroue
Post

Kanker: Daar’s 5 000 gevalle jaarliks en dis meeste Namibiese vroue

Kanker: Daar’s 5 000 gevalle jaarliks en dis meeste Namibiese vroue Die Internasionale Agentskap vir Navorsing oor Kanker het hierdie week die jongste data op sy interaktiewe webgebaseerde platform vrygestel wat wêreldwye kankerstatistieke aanbied. Die Namibië Nasionale Kankerregister, wat sedert 1995 deur die Kankervereniging van Namibië befonds en bestuur word, werk saam met hierdie internasionale...

Twee gevalle daagliks, van kindermishandeling, aangemeld
Post

Twee gevalle daagliks, van kindermishandeling, aangemeld

Twee gevalle daagliks, van kindermishandeling, aangemeld Uitdagings met kindermishandeling duur plaaslik voort. Volgens die adjunkminister van kinderwelsyn, Bernadette Jagger, werk haar ministerie saam met verskeie belanghebbendes. Sy het met die plaaslike uitsaaier gepraat en sê die voorkoms van mishandeling neem toe. Maatskaplike werkers het die afgelope boekjaar altesaam 779 gevalle van kindermishandeling hanteer – dis...

Bedrog en die vakansie: Gevalle sal toeneem
Post

Bedrog en die vakansie: Gevalle sal toeneem

Bedrog en die vakansie: Gevalle sal toeneem Namate die jaar tot ‘n einde kom, herinner FNB bank-kliënte om waaksaam te bly vir bedrog wat hierdie tyd van die jaar toeneem. Swendelary wat bankrekenings teiken, word al hoe meer gesofistikeerd en meer wydverspreid. Ingrid Katjiukua, forensiese bestuurder by FNB Namibia sê sensitiewe inligting soos wagwoorde en...

Drie gevalle van veediefstal, stropery aangemeld – Kosmos 94.1
Post

Drie gevalle van veediefstal, stropery aangemeld – Kosmos 94.1

Drie gevalle van veediefstal, stropery aangemeld Die Namibiese polisie sê drie Namibiese verdagtes sal vandag in die hof verskyn nadat hulle oor die naweek aangekeer is in ‘n bakkie gelaai met twee vol- en een halwe beeskarkas. Die drie kon nie eienaarskap van die vleis bewys nie en daar was geen oorplaatjies op die diere...

Gevalle van chroniese lood-blootstelling aan kinders by Rosh Pinah bevestig – Kosmos 94.1
Post

Gevalle van chroniese lood-blootstelling aan kinders by Rosh Pinah bevestig – Kosmos 94.1

Gevalle van chroniese lood-blootstelling aan kinders by Rosh Pinah bevestig Die adjunkminister van gesondheid, dr. Ester Muinjangue, het gevalle van chroniese lood-blootstelling by Rosh Pinah in die Karas-streek aan plaaslike media bevestig. Volgens dr. Muinjangue is tien gevalle van chroniese lood-blootstelling onder kinders tussen die ouderdomme van een en 12  vandeesmaand by Lüderitz en Rosh...