Tag: gevangenes

Home gevangenes
Noodtoestand in Haïti na bendes 4 000 gevangenes vrylaat
Post

Noodtoestand in Haïti na bendes 4 000 gevangenes vrylaat

Noodtoestand in Haïti na bendes 4 000 gevangenes vrylaat Haïti se regering het ‘n noodtoestand en aandklokreël afgekondig in ‘n poging om beheer te herwin nadat gewapende bendelede die land se twee grootste tronke bestorm het en meer as 4 000 gevangenes vrygelaat het. Eerste minister Ariel Henry het verlede week na die buiteland gereis...

Gevangenes verbou hulle eie kos 
Post

Gevangenes verbou hulle eie kos 

Gevangenes verbou hulle eie kos  Die Namibiese Korrektiewe Diens is besig met verskeie projekte, waaronder ‘n voedingskema waar gevangenes hul eie groente kweek. Die publiek sal egter ook by die projek baat en oortollige groente sal bygedra word tot droogtehulp. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Raphael Hamunyela, die kommissaris-generaal vir korrektiewe dienste.    Post...

Britte sal nie gevangenes uitruil met Rusland nie
Post

Britte sal nie gevangenes uitruil met Rusland nie

Britte sal nie gevangenes uitruil met Rusland nie Die Britse regering het oproepe verwerp dat ʼn gevangene uitgeruil word vir die vrylating van Vladimir Kara-Murza, wat dubbele Britse-Russiese burgerskap het. Hy is ʼn gewese joernalis wat 25 jaar tronkstraf vir hoogverraad in Moskou uitdien. Kara-Murza het twee voorvalle van vergiftiging, waarvoor hy Russiese owerhede blameer,...

Capitol-betogers is gyselaars nie gevangenes nie
Post

Capitol-betogers is gyselaars nie gevangenes nie

Capitol-betogers is gyselaars nie gevangenes nie Donald Trump het sy rol in die beleg van die Capitol in Washington afgemaak en voer aan dat diegene wat vervolg word omdat hulle die gebou bestorm het, vrygelaat moet word. Trump het tydens ‘n veldtoggeleentheid in Clinton, Iowa, met die eerste Republikeinse benoemings net meer as ‘n week...

Gevangenes beleef waterpokkies… – Kosmos 94.1
Post

Gevangenes beleef waterpokkies… – Kosmos 94.1

Gevangenes beleef waterpokkies… Waterpokkies het uitgebreek in die afdeling vir verhoor afwagtende gevangenes in die Windhoek-fasiliteit. Die eenheid is onder kwarantyn. Kommissaris Veikko Armas, die hoof van die fasiliteit, het aangedui dat die uitbreking sowat ‘n maand gelede begin het toe een van die gevangenes met die siekte gediagnoseer is. Die gevangene het heeltemal herstel...

Iran hoop dat uitruil van gevangenes vandag sal werk
Post

Iran hoop dat uitruil van gevangenes vandag sal werk

Iran hoop dat uitruil van gevangenes vandag sal werk Iran het vanoggend sy hoop uitgespreek dat ‘n gevangene-uitruilplan met die Verenigde State later vandag sal plaasvind, sodra Teheran toegang verkry tot 6 miljard Amerikaanse dollar wat deur die Amerikaanse bondgenoot Suid-Korea gevries is. Kragtens die ooreenkoms, wat Washington en Teheran voorheen bevestig het, sal Iran...