Russiese verkragter Krylov, pleeg selfmoord in gevangenis Die Rus Alexander Krylov wat in Februarie tot 35 jaar tronkstraf gevonnis is op verskeie aanklagte van verkragting en mensehandel van vyf tienermeisies, het selfmoord in die Windhoekse korrektiewe fasiliteit gepleeg. Die 62-jarige Krylov se liggaam is in die stort deur ‘n medegevangene gevind waar hy homself met...
November 17, 2024