Geen skakel tussen ’21 onluste en Zuma se gevangenisskap nie Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sê dis onduidelik wat die bedoeling agter die onluste van Julie 2021 was, maar hy kon nie ‘n skakel vind met oudpresident Jacob Zuma se gevangenisskap nie. Die kommissie het sy verslag bekend gemaak oor die geweld en plundering, veral in KwaZulu-Natal...
November 16, 2024