14 Suid-Afrikaanse huursoldate dood in gevegte teen Rusland Rusland sê sy inval in Oekraïne het die lewe van 14 Suid-Afrikaanse huursoldate geëis, van die 35 wat aan die kant van Kiëf veg. Russiese Ministerie van Verdediging aan wat sê Suid-Afrika is die derde grootste bydraer van huursoldate uit Afrika wat by die stryd betrokke is,...
Tag: gevegte
Dodetal styg in gevegte tussen boere, veewagters
Dodetal styg in gevegte tussen boere, veewagters Die dodetal in aanvalle in die sentrale Nigeriese deelstaat Plateau het tot 113 gestyg, volgens ‘n plaaslike amptenaar, in ‘n streek waar botsings tussen veewagters en boere algemeen voorkom. Die waarnemende voorsitter van die Bokkos plaaslike regeringsgebied, Monday Kassah, sê die aanvalle was goed gekoördineer en twintig verskillende...
Israel, Hamas in verbete gevegte betrokke
Israel, Hamas in verbete gevegte betrokke Israel het gebiede van Jabalia in die noordelike Gaza-strook oornag gebombardeer en gevegte hou steeds aan, terwyl die Israeliese weermag ‘n stygende dodetal in botsings met Hamas-militante aangekondig het. Israel sê hy het byna volledige operasionele beheer oor die noorde van Gaza bereik en berei voor om die grondoffensief...
Gaza: Pouse in gevegte sal goed wees maar dit sal te kort wees
Gaza: Pouse in gevegte sal goed wees maar dit sal te kort wees Daar word verwag dat die VN se Veiligheidsraad vanmiddag om vyf-uur Namibiese tyd sal stem oor ‘n humanitêre pouse in die oorlog, nie ‘n skietstilstand nie – eenvoudig omdat die VSA dit sal veto. Die VN se vlugtelingsagentskap vir Palestina sê enige...
Hewige gevegte duur voort tussen Israel, Hamas
Hewige gevegte duur voort tussen Israel, Hamas Hewige gevegte duur voort in Israeliese grondgebied nadat Hamas militante gister vanuit die Gaza-strook die grens oorgesteek het. Israeliese oorlogsvliegtuie het sedertdien 150 teikens in die Gaza-strook getref. Dit sluit in verskeie geboue waar Hamas-leiers glo woonagtig is, volgens die BBC se verslaggewer in Gazastad. Palestynse amptenare sê...
Leiers van jihadiste-groep in Mosambiek in gevegte dood – Kosmos 94.1
Leiers van jihadiste-groep in Mosambiek in gevegte dood Die Mosambiekse regering sê die leier van ‘n jihadiste-groep, wat met die Islamitiese Staat verbind word, is dood in gevegte met die land se gewapende magte. Die groep voer ‘n skrikbewind in die noorde van die land. Die ministerie van verdediging sê Bonomade Machude Omar, was die...
VN eis dat Sudan gevegte staak – Kosmos 94.1
VN eis dat Sudan gevegte staak Die Verenigde Nasies sê meer as 4 miljoen mense het weens die oorlog in Sudan gevlug en is in die land verplaas en lewe as vlugtelinge reg oor die streek. Die afgelope vier maande se gevegte tussen die Sudanese weermag en die paramilitêre groep, Rapid Support Forces, het die hoofstad Khartoem vernietig en aanvalle...
Hewige gevegte in Libiese hoofstad Tripoli – Kosmos 94.1
Hewige gevegte in Libiese hoofstad Tripoli Hewige gevegte kom voor in talle distrikte in die Libiese hoofstad, Tripoli. Dit word bestempel as die ergste geweld vanjaar. Volgens ooggetuies hang digte rook van grofgeskut oor die stad. Sporadiese gevegte het die afgelope weke in die noordweste van Libië voorgekom, maar die huidige geweld tussen die 444...