Wêreld-ietermagô-dag word saam met gemeenskappe gevier Die wêreld vier vanjaar Wêreld-ietermagô-dag op die 17de Februarie. Daar was ‘n merkbare toename in gevalle van ietermagô-handel van September tot November verlede jaar, wat gelei het tot ‘n beduidende kommer oor die oorlewing van hierdie spesie. Die omgewingsake-ministerie het onthul dat die owerhede in daardie tydperk op altesaam...
Tag: gevier
Oom Peter Dickman se lewe vandag gevier
Oom Peter Dickman se lewe vandag gevier Die roudiens van die geliefde pastoor van die Bikers Church Namibia Peter Dickman, wat op 14 Januarie dood is aan ‘n hartaanval, is vanoggend op Swakopmund gehou. Daar was vroeër verkeerswaarskuwings oor die getalle motorfietsryers op pad na die kus, om Dickman se roudiens by te woon. Hy...
Visverbruikersdag op Katima Mulilo gevier – Kosmos 94.1
Visverbruikersdag op Katima Mulilo gevier Die 11de Nasionale Visverbruiksdag word op 28 September by Katima Mulilo in die Zambezi-streek gehou. Die National Fish Consumption Promotion Trust en die ministerie van visserye en mariene hulpbronne het in 2012 begin om visverbruik op streeksvlak te bevorder. Sedertdien oor die jare is die projek in tien streke van...
Mandela-dag met fynbos gevier – Kosmos 94.1
Mandela-dag met fynbos gevier Die Stad Kaapstad sê hy gaan Dinsdag 1 900 inheemse plante in die Bothasig Fynbos-natuurreservaat aanplant ter viering van Mandela-dag. Dit is ‘n wonderlike geleentheid vir inwoners om vrywilligers te wees en aan te sluit by die poging terwyl hulle plant vir plant Mandela-dag vier. Die burgemeesters-komiteelid vir ruimtelike beplanning en...