Mense gee meer virusse aan diere as hulle aan ons, het ‘n studie gevind Sommige van die dodelikste siektes wat die mensdom gekry het, kom van viruse wat van ‘n dier na mense oorgespring het, bv. die virus wat Vigs veroorsaak kom van ‘n sjimpansee af. Sommige kenners glo dat die virus wat die Covid-19-pandemie...
Tag: gevind
Marvin Gaye-kassetbande in België gevind
Marvin Gaye-kassetbande in België gevind ’n Versameling kassetbande wat ’n magdom onuitgereikte liedjies van die Soul-meester Marvin Gaye bevat, is in die Belgiese stad Oostende gevind. Dit lê moontlik al meer as 40 jaar daar versteek, volgens die BBC. Die versameling, wat vermoedelik 66 demo-liedjies bevat, het behoort aan die musikant Charles Dumolin, in wie...
Vermiste kleuter se oorskot in Franse Alpe gevind
Vermiste kleuter se oorskot in Franse Alpe gevind Die oorskot van ‘n kleuter wat verlede jaar in Frankryk vermis geraak het, is gevind. Ondersoekers werk nou om vas te stel hoe die seuntjie gesterf het. Die twee-en-‘n-half-jarige Emile Soleil het op 8 Julie verlede jaar verdwyn terwyl hy by sy grootouers gekuier het. Twee bure...
Die grootste goudklont wat ooit gevind is, het soveel soos ‘n man geweeg
Die grootste goudklont wat ooit gevind is, het soveel soos ‘n man geweeg John Deason was die seun van ‘n visserman en ‘n vriend van sy toekomstige sakevennoot, Richard Oates. Toe die Australiese Goudstormloop in 1851 in Nieu-Suid-Wallis begin het, het albei se lot verander. Honderde duisende prospekteerders het na die Outback geïmmigreer in die...
Baltimore: Twee van ses dooies gevind
Baltimore: Twee van ses dooies gevind Reddingswerkers soek steeds na die oorskot van vier van die ses konstruksiewerkers wat Dinsdag in die ineenstorting van die Baltimore-brug in die water geval en verdwyn het. Twee is gevind, in hulle motor, in die water. ‘n Snelwegspan sal ook na die oorblyfsels van die Francis Scott Key-brug kyk...
Nog ‘n baba-liggaam tussen vullis gevind
Nog ‘n baba-liggaam tussen vullis gevind Nog ‘n babastorting is by die polisie aangemeld, hierdie keer in Oshakati. Die hoof van NamPol se Oshana Gemeenskapspolisiëring-onderafdeling, hoofinspekteur Thomas Aiyambo, sê die 21-jarige moeder, wat as ‘n huishulp werksaam is, het glo Maandag geboorte geskenk aan ‘n seuntjie. Die baba se lewelose liggaam is deur Oshakati munisipale...
Liggame van vier vermeende onwettige myners in Gauteng gevind
Liggame van vier vermeende onwettige myners in Gauteng gevind Die polisie in Gauteng het vier liggame op twee plekke gevind wat berug is vir onwettige mynbedrywighede. ‘n Polisiewoordvoerder, Brenda Muridili, sê hulle het inligting opgevolg oor agt liggame wat na bewering in die Florida-gebied aan die Wes-Rand gesien is. Muridili sê hulle het die gebied...
Kinderarbeid, ongemerkte grafte en ‘n profeet in Zim gevind
Kinderarbeid, ongemerkte grafte en ‘n profeet in Zim gevind Meer as 250 kinderarbeiders is van ‘n Zimbabwiese plaas noordwes van die hoofstad, Harare, gered waar 16 ongeregistreerde grafte ook aangetref is. Owerhede sê die kinders van skoolgaande ouderdom het nie skool bygewoon nie en is as goedkoop arbeid misbruik. Sewe van die grafte was van...
Gesteelde motors dikwels in Suider-Afrikaanse lande gevind
Gesteelde motors dikwels in Suider-Afrikaanse lande gevind Motordiefstal bly algemeen, met 25 voertuie wat sedert begin Januarie tot op hede as gesteel aangemeld is. Dit is volgens die Namibiese polisie se woordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwaambi. Voertuie wat algemeen gesteel word, sluit in Toyota Fortuner-sportnutsvoertuie, Toyota GD6-dubbelkajuite, Mazda Demio’s en Polo Vivo-sedans. Shikwaambi sê motors wat...
Nog 10 000 Mandrax-pille in vragmotor gevind
Nog 10 000 Mandrax-pille in vragmotor gevind Die polisie het ‘n tweede dwelm-vonds in die vragmotor op Ariamsvlei aangekondig. ‘n 51-jarige Namibiese man is by die grenspos in hegtenis geneem nadat Mandrax-tablette ter waarde van meer as 745 000 Namibiese dollar in sy vragmotor gevind is. Volgens die polisie was 6 186 tablette en 49...