Dennis Noa môre gevonnis Die 29-jarige leerlingdokter Dennis Noa sal môre gevonnis word in die Windhoek-streekshof. Dit kom na hy op 22 Januarie skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n breinbeseerde manlike pasiënt by die Katutura-hospitaal in April 2021. Dit kom na finale voorleggings aan landdros Victor Nyazo gelewer is. Die minimum vonnis vir...
Tag: gevonnis
Man gevonnis oor ‘koningin se kierie’
Man gevonnis oor ‘koningin se kierie’ ’n 26-jarige man wat ’n kierie probeer verkoop het wat hy beweer was deur wyle koningin Elizabeth II gebruik, is gevonnis vir die bedrog van eBay-kopers. Dru Marshall, van Hampshire in die suide van Engeland, het beweer hy was ‘n senior voetman by Windsor Castle en dat die opbrengs...
Eerste Julie 2021 onrus-opstoker gevonnis
Eerste Julie 2021 onrus-opstoker gevonnis Die Streekhof in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, het Mdumiseni Khetha Zuma tot 12 jaar tronkstraf gevonnis vir die aanhitsing van openbare geweld tydens Julie 2021 se onrus. Hy is skuldig bevind aan oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste weens die vervaardiging en verspreiding van ‘n uitlokkende video oor die Brookside-winkelsentrum op...
Kremlin-kritikus gevonnis tot nóg 19 jaar tronkstraf – Kosmos 94.1
Kremlin-kritikus gevonnis tot nóg 19 jaar tronkstraf Die Russiese opposisieleier in aanhouding, Alexei Navalny, is ‘n verdere 19 jaar tronkstraf opgelê tydens ‘n verhoor agter geslote deure in ‘n afgeleë strafkolonie. Navalny is skuldig bevind aan die stigting en befondsing van ‘n ekstremistiese organisasie en bedrywighede. Hy ontken die aanklagte. Hy dien reeds ‘n termyn...