Suid-Afrikaners gevra om land se wild te beskerm Die Wild Africa Fund en SANParke wys op die kritieke noodsaaklikheid om sleutelspesies te bewaar om sodoende Suid-Afrika se natuurlike ekostelsels te beskerm. Hierdie pleidooi kom namate Suid-Afrikaners gevra word om die land se wild te beskerm. Volgens bepalings deur die Nasionale Rooilys kan 17 persent van...
Tag: gevra
Optrede gevra teen onwettige produkte
Optrede gevra teen onwettige produkte Die African Transformation Movement vra die buurland se regering om onmiddellik op te tree om te keer dat dodelike onwettige produkte die land infiltreer. Dit volg nadat onwettige produkte die lewens geëis het van talle kinders in verskeie provinsies, wat die Oos-Kaap en Gauteng insluit. Die ATM-woordvoerder, Zama Ntshona, meen...
2 100 dood, hulp word gevra – Kosmos 94.1
Marokko: 2 100 dood, hulp word gevra Reddingspogings in Marokko duur voort, waar drie dae van rou begin het, nádat meer as 2 100 mense in ‘n aardbewing dood is. Die aardbewing van 6,8 het laat Vrydag plaasgevind en was die sterkste in meer as ‘n eeu in die streek rondom die antieke stad Marrakech....
Basiese inkomstetoelaag van R1 000 in SA gevra – Kosmos 94.1
Basiese inkomstetoelaag van R1 000 in SA gevra Die GOOD-party het sy pleidooi aan die regering herhaal om ‘n basiese inkomstetoelaag van 1 000 Suid-afrikaanse rand in te stel na aanleiding van Statistieke Suid-Afrika se onlangse vrystelling van armoedesyfers. Die hersiene broodlyn staan op 760 rand per persoon per maand, terwyl die onderste armoedegrens van...
Ander regulering gevra vir alternatiewe vir sigarette – Kosmos 94.1
Tabakwette: Ander regulering gevra vir alternatiewe vir sigarette Phillip Morris South Africa het na vore gekom om die ingewikkeldhede van die hoogs omstrede Wet op die Beheer van Tabakprodukte en Elektroniese Leweringstelsels uiteen te sit. Die maatskappy se direkteur vir openbare aangeleenthede in Suider-Afrika, Ulreich Tromp, sê terwyl die wetsontwerp ten doel het om die...
Spoedige ondersoek gevra na brand by Gautengse skool – Kosmos 94.1
Spoedige ondersoek gevra na brand by Gautengse skool Die DA in Gauteng vra ‘n spoedige ondersoek na Woensdag se brand by die Zodwa Special School in Atteridgeville, Tshwane. Die brand is deur ‘n gasontploffing veroorsaak wat tydens herstelwerk plaasgevind het. Twee werknemers van die maatskappy wat werk aan vraghouer-klaskamers by die skool gedoen het, is...
Taxi-unie gevra om na onderhandelingstafel terug te keer – Kosmos 94.1
Taxi-unie gevra om na onderhandelingstafel terug te keer Die Stad Kaapstad en sy vennote doen ‘n beroep op die taxivereniging Santaco in die provinsie om na die onderhandelingstafel terug te keer na hulle onttrek het. Die belangrikste is openbare geweld en intimidasie in die Wes-Kaapse taxistaking moet onmiddellik gestaak word. Die burgmeesterskomiteelid vir stedelike vervoer,...
Ondersoek gevra oor 50 BMW’s vir Wes-Kaap – Kosmos 94.1
Ondersoek gevra oor 50 BMW’s vir Wes-Kaap Die GOOD Party vra vir ‘n ondersoek na die 50 BMW-voertuie wat as deel van die Wes-Kaap se wetstoepassings-vloot aangekoop is. Die voertuie word tans nie gebruik nie weens vertragings in die tenderproses vir weerkaatsende merke, handelsmerk en tegnologie-installering. Die GOOD Party-lid, Peter de Villiers, sê die voertuie...