Iran sê hy het ook Rusland gewaarsku oor terreur aanval Iran het Rusland laat weet oor die moontlikheid van ‘n groot “terroriste operasie” op sy grondgebied voor die konsertsaal-slagting naby Moskou verlede maand, sê drie bronne wat vertroud is met die saak. Gewapende mans het op 22 Maart by die Crocus-stadsaal met outomatiese wapens op...
Tag: gewaarsku
Amerikaners het Rusland gewaarsku – Kosmos 94.1
Amerikaners het Rusland gewaarsku Die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsraad sê hy het Rusland vroeër die maand gewaarsku teen ‘n moontlike aanval deur die Islamitiese Staat. Minstens 137 mense, insluitend drie kinders, is dood in ‘n aanval Vrydagaand by ‘n konsertlokaal in Moskou. Die Islamitiese Staat het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar. Die Kremlin het die waarskuwing...
Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku
Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku Die aanval in Moskou waarin 133 mense dood is, bly in die hoofnuus. Die nuutste is dat Amerika glo sy burgers op 7 Maart gewaarsku het dat “ekstremiste” planne het om groot byeenkomste te teiken en dit het spesifiek konserte genoem. Volgens die Britse Uitsaaikorporasie is dit nie...
9 000 Suid-Koreaanse dokters gewaarsku oor staking
9 000 Suid-Koreaanse dokters gewaarsku oor staking Die regering van Suid-Korea maan sowat 9 000 stakende dokters om teen die einde van die maand terug te keer werk toe of met regsgevolge te doen te kry, wat insluit die opskorting van hulle mediese lisensies. Hulle staak teen regeringsplanne om die aantal dokters in die stelsel...
Buitelandse studente gewaarsku om te swot en nie te werk nie
Buitelandse studente gewaarsku om te swot en nie te werk nie Buitelandse studente wat in Namibië wil studeer moet teen 29 Februarie al hulle aansoeke indien. Die ministerie van binnelandse sake sê studente is gewaarsku om geen deeltydse werk tydens hulle studies te doen nie. Volgens woordvoerder Margaret Kalo is daar gevalle waar studente permitte...
Ohangwena-boere gewaarsku om nie Angolese wette te oortree nie
Ohangwena-boere gewaarsku om nie Angolese wette te oortree nie Die adjunk eerste minister, Netumbo Nandi-Ndaitwah, prys die Angolese regering omdat hy Namibiese boere toelaat om hul vee op sy grond te laat wei. Dit is weens ‘n gebrek aan weiding in die noordelike streke van Namibië. Sy het tydens ‘n gesamentlike vergadering in Helao Nafidi...
Publiek gewaarsku oor Eskom-slenter – Kosmos 94.1
Publiek gewaarsku oor Eskom-slenter Eskom maan die publiek om waaksaam te wees vir bedrieglike sosiale media-advertensies wat goedkoop elektrisiteit beloof. Swendelaars belowe valslik elektrisiteit van Eskom of munisipaliteite teen aanloklike tariewe, soos 600 eenhede vir 300 Suid-Afrikaanse rand en 400 eenhede vir 200 rand. Die swendelaars verkies Money Market-, e-wallet- en CashSend-betalings, wat dit moeilik...
Bouplanne lyk swak, kopers ook gewaarsku
Bouplanne lyk swak, kopers ook gewaarsku Bouplanne het in Oktober vanjaar in Windhoek en Swakopmund uiters swak vertoon. Die twee het saam het 268 bouplanne goedgekeur, ter waarde van 333,2 miljoen Namibiese dollar. Dit verteenwoordig ‘n 7,6 persent maand-tot-maand afname en ‘n 19 persent afname in goedkeurings op ‘n jaargrondslag. Simonis Storm wat die syfers...
Ouers in SA gewaarsku oor aanlyn-kinders – sekspes voorvalle neem toe
Ouers in SA gewaarsku oor aanlyn-kinders – sekspes voorvalle neem toe Die polisie in die buurland doen ‘n beroep op ouers en voogde om waaksaam te wees om hul kinders se aanlyn bedrywighede te monitor te midde van ‘n oplewing in aanlyn sekspes voorvalle. Hierdie raad volg ná die inhegtenisneming van ‘n 60-jarige verdagte wat...
Amerikaners gewaarsku wanneer hulle reis
Amerikaners gewaarsku wanneer hulle reis Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het ‘n wêreldwye veiligheidswaarskuwing uitgereik teen moontlike aanvalle vir al sy burgers wat buite die land reis. Die departement sê dit is weens verhoogde spanning op verskeie plekke regdeur die wêreld, die moontlikheid vir terreuraanvalle, én betogings of gewelddadige optrede teen Amerikaanse burgers en belange. Die departement...