Tag: gewapende

Home gewapende
Gewapende roof tydens Paasdiens veroordeel
Post

Gewapende roof tydens Paasdiens veroordeel

Gewapende roof tydens Paasdiens veroordeel Die Moral Regeneration Movement in Noordwes het ‘n rooftog tydens ‘n Paasfeesdiens in Jouberton buite Klerksdorp veroordeel. Gemeentelede is van hul waardevolle besittings beroof nadat vyf onbekende gewapende mans Donderdagaand die kerk binnegestorm het. Die sameroeper van die MRM in Noordwes, Pastoor Lesiba Kgwele, sê sulke opportunistiese misdade wat op...

Vier gewapende mans beroof vulstasie
Post

Vier gewapende mans beroof vulstasie

Vier gewapende mans beroof vulstasie Die Namibiese polisie sê vier gewapende mans het vanoggend ‘n vulstasie in Monte Christo-straat bestorm. Die rowers het die kontant, wat gereed was om gehaal te word deur ‘n kontant-transito-voertuig en dus reeds gepak was, gevat en weggekom in ‘n blou Mazda Demio. Berigte lui dat niemand beseer is nie....

Aanvalshonde, lemmetjiesdraad, gewapende wagte vir Oscar
Post

Aanvalshonde, lemmetjiesdraad, gewapende wagte vir Oscar

Aanvalshonde, lemmetjiesdraad, gewapende wagte vir Oscar Oscar Pistorius se nuwe woonplek in Pretoria is glo in ‘n vesting omskep om sy veiligheid te verseker. Die voormalige Paralimpiese kampioen is Vrydag na sy oom Arnold se luukse huis in Waterkloof geneem nadat hy op parool vrygelaat is. Britse media berig die herehuis het 24 kamers en...

Haïti stort ineen, 300 gewapende bendes regeer
Post

Haïti stort ineen, 300 gewapende bendes regeer

Haïti stort ineen, 300 gewapende bendes regeer Die Verenigde Nasies sê dat 5,2 miljoen Haïtiane humanitêre hulp nodig het en meer as 4,3 miljoen ervaar akute voedselonsekerheid – dit is ‘n verbysterende twee uit vyf mense in ‘n land wat vroeër selfversorgend was in terme van voedselproduksie. Daar is net befondsing vir 33 persent van...

Nog ‘n gewapende roof aan die kus, skiet sommer op Nampol
Post

Nog ‘n gewapende roof aan die kus, skiet sommer op Nampol

Nog ‘n gewapende roof aan die kus, skiet sommer op Nampol ‘n Gewapende roof is deur die Namibiese polisie by die Narraville diensstasie op Walvisbaai aangemeld. Drie werkers van Windhoek Schlachterei was besig om vleisverkope te doen toe ses gewapende mans wat hulle voorgedoen het as kliënte, die mans bestorm het. Hulle het 50 000...

Gewapende roof van bejaardes, polisie soek man met af vinger
Post

Gewapende roof van bejaardes, polisie soek man met af vinger

Gewapende roof van bejaardes, polisie soek man met af vinger Gewapende roof en inbrake by wonings, veral van bejaardes, word al hoe meer algemeen regoor die land. Daar was in die vroeë oggendure vandag ‘n inbraak in Olympia maar, met die vinnige reaksie van G4S en die Stadspolisie is die roof vinnig gestaak. Die rowers...

Post

Copps 94.1 hanteer drie gewapende rooftogte

Gewapende roof word ‘n algemene verskynsel in die land, en veral ook die roof van toeriste, wat groot kommer wek. Die neiging het kop uitgesteek tydens Copps 94.1 met drie gewapende rooftogte wat tydens die program aangemeld is. Francois Lottering het die besonderhede. The post Copps 94.1 hanteer drie gewapende rooftogte appeared first on Kosmos...

Nampol fnuik gewapende roof  – Kosmos 94.1
Post

Nampol fnuik gewapende roof  – Kosmos 94.1

Nampol fnuik gewapende roof  Die Namibiese polisie sê hy het ‘n gewapende roof vandag in Wanaheda verhoed en verdagtes aangekeer in besit van onwettige vuurwapens en ammunisie, sowel as ‘n vals nommerplaat op ‘n onwettige voertuig. Volgens die mag was die klaer in die saak besig om kontant by verskeie besighede op te tel en...

Karibib gewapende roof opgeklaar – Kosmos 94.1
Post

Karibib gewapende roof opgeklaar – Kosmos 94.1

Karibib gewapende roof opgeklaar ‘n Gewapende roof wat verlede week op Karibib plaasgevind het, is eindelik deur die polisie opgeklaar. Twee sekuriteitswagte van Alpha Sekuriteitsdienste was besig om kontant na die bank te neem toe sewe mans, gewapen met ‘n mes, hulle aangeval het. Hulle het een wag agter die kop geslaan met sy diensvuurwapen,...

Onwettige visvang in die noordooste vererger, vind snags met gewapende mans plaas
Post

Onwettige visvang in die noordooste vererger, vind snags met gewapende mans plaas

Onwettige visvang in die noordooste vererger, vind snags met gewapende mans plaas Onwettige visvang in die noordoostelike riviere van die Zambezi en Okavango is ‘n groot uitdaging. Die Namibiese polisie in die Zambezi-streek het ‘n streng waarskuwing uitgereik teen onwettige visvang deur beide buitelanders en Namibiërs. Die vissers vang nou in die nag vis met...