Cosatu verwelkom optrede om aanhitsing tot geweld te keer Cosatu verwelkom die optrede deur die Nasionale Vervolgingsgesag om pogings om geweld aan te hits te hanteer voor die verkiesing van 29 Mei. Dit volg nadat die senior uMkhonto weSizwe-partylid Visvin Reddy aangekla is nadat hy met geweld gedreig het sou die Verkiesingskommissie en die howe...
Tag: geweld
Haïti se krisis en geweld verdiep
Haïti se krisis en geweld verdiep Minstens 12 mense is dood in die jongste vlaag geweld in Haïti nadat gewapende bendes amok gemaak het in twee gegoede buurte in die hoofstad, Port-au-Prince. Gewapende mans het huise in die gemeenskappe van Laboule en Thomassin geplunder en inwoners gedwing om te vlug. Die Karibiese nasie bly lamgelê...
Mama Africa vertel van anti-LGBTG+ geweld
Mama Africa vertel van anti-LGBTG+ geweld Grindr, ‘n afspraak-toepassing vir die LGBTQ-gemeenskap, het ‘n tyd gelede ‘n gemeenskapswaarskuwing uitgereik dat daar ‘n skerp styging in nuwe profiele was nadat Swapo-lid Jerry Ekandjo se wetsontwerp om Namibië se huwelikswet te wysig, deur die parlement aanvaar is. Die uitvoerende direkteur van die Rights Not Rescue Trust van...
Geweld in Gaza, Rooisee duur voort
Geweld in Gaza, Rooisee duur voort Gesprekke oor ‘n wapenstilstand en gyselaarswisseling tussen Israel en Hamas is in ‘n doodloopstraat. ’n Bron sê Israel bly weg van die Kaïro-samesprekings omdat Hamas weier om ’n lys van gyselaars te verskaf wat nog lewe. Hamas sê dit is onmoontlik sonder ‘n wapenstilstand aangesien gyselaars oor die oorlogsone...
Kerk gesloop weens lawaai en geweld
Kerk gesloop weens lawaai en geweld Die Uukwambi Tradisionele Owerheid het die Omwene Tumange Ministerie-kerk by Oshuudhi in die Noorde gesloop, dit ná ‘n mislukte uitsettingspoging. Die owerheid se woordvoerder, Kalimba Othituku ti, sê die kerk het sonder toestemming funksioneer en het die vrede in die dorp versteur. Volgens hom het die kerk haat versprei...
Franse regering het kommer oor geweld in DRK
Franse regering het kommer oor geweld in DRK Frankryk sê hy is “baie bekommerd” oor die situasie in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo, en doen ‘n beroep op Rwanda om sy steun aan die M23-rebellegroep wat onlangs sy offensief verskerp het, te staak. Rwanda ontken dat hy die M23 ondersteun, hoewel...
VN spreek kommer oor voortdurende geweld in DRK
VN spreek kommer oor voortdurende geweld in DRK Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het kommer uitgespreek oor die toenemende geweld in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Skermutselings tussen die M23-rebelle en die land se weermag het onlangs verskerp. Die M23 is een van tientalle gewapende groepe wat lank reeds die land se...
Vroue steeds nie ernstig opgeneem oor geweld
Vroue steeds nie ernstig opgeneem oor geweld Ten spyte van robuuste beleid- en wetlike raamwerk in Namibië, word vroue en meisies steeds aan geweld blootgestel, hetsy by die huis, skole of hul gemeenskappe. Ses persent van Namibiese vroue het berig dat hulle geweld tydens swangerskap ervaar het en 15 persent wat geweld ervaar het, het...
Seksuele geweld: Leer jou kinders van reg, verkeerd en seks
Seksuele geweld: Leer jou kinders van reg, verkeerd en seks ‘n Geval van ‘n 46-jarige man van Lüderitz wat na bewering sy 12-jarige niggie oor ‘n tydperk van twee jaar herhaaldelik verkrag het en in hegtenis geneem is, is in die nuus. Die jongste voorval het na bewering Donderdag in die kusdorp plaasgevind. Hy is...
16 dae: Skuilings is toe, geweld duur voort
16 dae: Skuilings is toe, geweld duur voort Die 16 dae van aktivisme teen geslagsgeweld kom môre tot ‘n einde te midde van voortdurende uitdagings. Plaaslike mediaberigte sê nie een van die agt skuilings vir slagoffers daarvan in staatsbesit is in werking nie. Dit is glo weens ‘n gebrek aan personeel. Kosmos 94.1 Nuus het...