Tag: Ghana

Home Ghana
Mwiya foresees more success for Namibia in Ghana
Post

Mwiya foresees more success for Namibia in Ghana

Namibia will continue to move up on the 2023 African Games medal table this week, says Namibia Sports Commission chief administrator Freddy Mwiya. The team ranked joint-seventh with host nation Ghana yesterday after claiming a gold medal, one silver and two bronze medals on Sunday. Leading the way was Ronan Wantenaar, who won gold in...

Ghana finansminister waarksu oor LGBT-wet
Post

Ghana finansminister waarksu oor LGBT-wet

Ghana finansminister waarksu oor LGBT-wet Ghana se ministerie van Finansies het president Nana Akufo-Addo afgeraai om die omstrede wetsontwerp teen LGBT-regte goed te keur. Die departement waarsku dit kan daartoe lei dat die land 70 miljard Namibiese dollar aan Wêreldbankfondse verloor. Die wetsontwerp, wat onlangs deur wetgewers goedgekeur is, sal LGBT-regte beperk. In ’n vertroulike...

Equal Rights Namibia reageer op Ghana se anti-gay wet
Post

Equal Rights Namibia reageer op Ghana se anti-gay wet

Equal Rights Namibia reageer op Ghana se anti-gay wet Ghana se parlement wat ʼn omstrede wetsontwerp teen gay mense aanvaar het, bly in die nuus. Die wetsontwerp oor seksuele regte en gesinswaardes stel tot drie jaar tronkstraf voor vir mense wat skuldig bevind word dat hulle as LGBT identifiseer. Dit stel ook tronkstraf van tot...

Nam-aktiviste woedende oor Ghana se wetgewing
Post

Nam-aktiviste woedende oor Ghana se wetgewing

Nam-aktiviste woedende oor Ghana se wetgewing Die Namibiese aktivis Linda Baumann het sterk uitgevaar teen Ghana se parlement vir die deurvoer van ‘n nuwe wetsontwerp wat wrede strawwe oplê teen die gay-gemeenskap. As die wetgewing aanvaar word, sal dit lei tot drie-jaar tronkstraf vir dié wat so identifiseer, en vyf jaar vir die bevordering van...

Ghana passes bill making identifying as LGBTQ+ illegal
Post

Ghana passes bill making identifying as LGBTQ+ illegal

Ghana’s parliament has passed a tough new bill that imposes a prison sentence of up to three years for anyone convicted of identifying as lesbian, gay, bisexual, transgender and queer plus (LGBTQ+).It also imposes a maximum five-year jail term for forming or funding LGBTQ+ groups.Lawmakers heckled down attempts to replace prison sentences with community service...

Groot kommer oor Ghana se teenstand teen LGBT
Post

Groot kommer oor Ghana se teenstand teen LGBT

Groot kommer oor Ghana se teenstand teen LGBT Die Verenigde Nasies se hoë kommissaris vir Menseregte, Volker Türk, sê hy is ontsteld omdat Ghana se parlement ʼn omstrede wetsontwerp teen gay mense aanvaar het. Die wetsontwerp oor seksuele regte en gesinswaardes stel tot drie jaar tronkstraf voor vir mense wat skuldig bevind word dat hulle...

Ghana verskerp wetgewing teen LGBT
Post

Ghana verskerp wetgewing teen LGBT

Ghana verskerp wetgewing teen LGBT Ghana se parlement het ‘n stap nader beweeg om ‘n stemming te hou oor ‘n wetsontwerp wat daarop gemik is om die regte van die LGBT-gemeenskap verder te beperk. Die huis het ‘n voorstel verwerp wat tronkstraf vir gay seks vervang het met berading. Gay seks is reeds in die...

Ghana kuier by ECB, ruil idees uit
Post

Ghana kuier by ECB, ruil idees uit

Ghana kuier by ECB, ruil idees uit Ghana se Reguleringskommissie vir Openbare Nutsdienste is plaaslik op besoek om saam met die Elektrisiteitsbeheerraad te kyk na verskeie aspekte van elektrisiteitsregulering. Die besoek fokus op die uitruil van ervarings en kennis, en om bepalings te vergelyk wat betref elektrisiteitstariewe, beleggings, mededinging, afdwinging en die beskerming van belanghebbendes....

Ghana kry goue regalia terug van Brittanje
Post

Ghana kry goue regalia terug van Brittanje

Ghana kry goue regalia terug van Brittanje Brittanje gee ‘n seleksie van Ghanese goue regalia terug wat in die 19de eeu van ‘n Asante-koning gebuit is, in ‘n historiese leningsooreenkoms. Sowat 32 voorwerpe, insluitend ‘n goue vredespyp en ‘n staatswaard van Londen se Britse Museum en Victoria & Albert Museum, sal aan die Manhyia-paleismuseum in...

Late drama as Cameroon advance to last 16 and Ghana go out
Post

Late drama as Cameroon advance to last 16 and Ghana go out

Cameroon scored twice with time ticking away on Tuesday to snatch a dramatic 3-2 win over Gambia, secure an Africa Cup of Nations last-16 place, and eliminate Ghana from the tournament. In an amazing finish in Bouake, Ebrima Colley scored on 85 minutes to put Gambia 2-1 up only for Joseph Gomez to concede an...