Ghana se LP’s stem doodstraf weg Ghana se parlement het gestem om die doodstraf af te skaf, wat die land die jongste van verskeie Afrika-lande maak wat die afgelope jare wegbeweeg het hiervan. Niemand is sedert 1993 in Ghana tereggestel nie. Die nuwe wetsontwerp sal die staat se Wet op Kriminele Misdrywe wysig om lewenslange...
December 14, 2024