Tag: glo

Home glo
‘n Warm kruis-broodjie of paasbolletjie gegeur met kaas laat glo “die simboliek” van Paasfees verlore gaan
Post

‘n Warm kruis-broodjie of paasbolletjie gegeur met kaas laat glo “die simboliek” van Paasfees verlore gaan

‘n Warm kruis-broodjie of paasbolletjie gegeur met kaas laat glo “die simboliek” van Paasfees verlore gaan ‘n Handelaar in London het ‘n nuwe kaas vir die godsdienstige vakansie-tydperk bekend gestel, wat gegeur is met tradisionele paasbolletjie brood -bestanddele van kaneel, bloubessies en rosyne. Die Hot Cross Bun Cheese, wat teen £1,25 per 100 g by...

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku
Post

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku Die aanval in Moskou waarin 133 mense dood is, bly in die hoofnuus. Die nuutste is dat Amerika glo sy burgers op 7 Maart gewaarsku het dat “ekstremiste” planne het om groot byeenkomste te teiken en dit het spesifiek konserte genoem. Volgens die Britse Uitsaaikorporasie is dit nie...

Markus Jooste het glo selfmoord gedreig
Post

Markus Jooste het glo selfmoord gedreig

Markus Jooste het glo selfmoord gedreig Terwyl die Steinhoffryk om hom ingeplof het, het  Markus Jooste al ses jaar gelede gedreig om sy eie lewe te neem. So het die sakemagnaat Christo Wiese in gesprek met Rapport reeds voor Jooste se selfmoord in Hermanus onthul. Die dreigement dat Jooste sy eie lewe sou neem is...

Nikki Haley gaan glo veldtog laat vaar
Post

Nikki Haley gaan glo veldtog laat vaar

Nikki Haley gaan glo veldtog laat vaar Die voormalige Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies, Nikki Haley, sal haar presidensiële veldtog vandag opskort, volgens ‘n bron wat vertroud is met haar planne. Dit sal verseker dat Donald Trump die Republikeinse nominasie wen en weer teen die Demokratiese president Joe Biden in November se verkiesing te...

Gbs-raadslid verkrag glo skoolseun, 19
Post

Gbs-raadslid verkrag glo skoolseun, 19

Gbs-raadslid verkrag glo skoolseun, 19 ’n Gobabis-raadslid sal vandag in die hof op die dorp verskyn op aanklagte van verkragting. Die raadslid het glo ’n 19-jarige skoolseun, wat dokumente by die goewerneur se kantoor gaan afhaal het, na die badkamer geneem. Daar word beweer hy het hom daar gemolesteer en toe verkrag. Die polisie se...

Regering glo nie in eie planne: Kambala
Post

Regering glo nie in eie planne: Kambala

Regering glo nie in eie planne: Kambala Die regering het tans geen planne om ‘n nuwe nasionale lugdiens te stig nie, ná die likwidasie van Air Namibia in 2021. Vervoer-minister John Mutorwa het egter vandeesweek gesê ‘n kleiner streeklugdiens kan dalk eendag op die been gebring word. FlyNamibia is tans die land se enigste binnelandse-...

Tiener neem glo eie lewe na eksamenuitslae
Post

Tiener neem glo eie lewe na eksamenuitslae

Tiener neem glo eie lewe na eksamenuitslae ’n 17-jarige tiener van die Onamutayi-Onanke-dorpie in die Omuntele-kiesafdeling het na bewering sy eie lewe geneem nadat hy Woensdag sy eksamenuitslae ontvang het. Die voorval is deur die uitvoerende direkteur van onderwys, Sanet Steenkamp, bevestig. Steenkamp het leerders versoek om met iemand te praat wat hulle vertrou wanneer...

SA glo reg is aan sy kant in volksmoord-saak
Post

SA glo reg is aan sy kant in volksmoord-saak

SA glo reg is aan sy kant in volksmoord-saak Suid-Afrika se justisie-minister, Ronald Lamola, is tevrede met die land se saak voor die Internasionale Geregshof in Den Haag, Nederland. Israel het homself egter verdedig teen beskuldigings van volksmoord en meen Suid-Afrika het ʼn verwronge prentjie geskets. Lamola het ná Israel se voorlegging op ʼn nuuskonferensie...

ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie
Post

ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie

ACDP glo nie SA sal volksmoord in Den Haag kan bewys nie Die ACDP glo Suid-Afrika sal nie kan bewys Israel se bedoeling is volksmoord teen die Palestyne soos die Konvensie op Menseregte vereis nie. Die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland hoor vandag en môre Suid-Afrika se volksmoord-saak teen Israel aan. Die ACDP-leier...