Tshwane sê klopjagte op skole werk goed Die Tshwane-metropolisie sê hulle optredes wat op skole gemik is, lewer steeds positiewe resultate. Die polisie het die week deursoekings in Temba, Hammanskraal en Soshanguve uitgevoer. Dagga, insluitend dwelmkoekies, messe, skroewedraaiers, speelgoedvuurwapens en sigarette is in die besit van leerders gevind. Die metropolisie se woordvoerder, Isaac Mahamba sê...
Tag: goed
Dit lyk goed vir reën volgende week, maar dis warm!
Dit lyk goed vir reën volgende week, maar dis warm! Die kouefront het uitbeweeg en Namibiërs kan gereed maak vir warm toestande met temperature wat tot 40 grade kan gaan. George van der Merwe weerkenner het die nuutste voorspelling sê daar is belowende reën wat volgende week kan voorkom. Post navigation Source link
Namibiese go-carts vaar goed op Killarney
Namibiese go-carts vaar goed op Killarney Twee Namibiërs het hulle staal gewys op Killarney in die Kaap met die Rotax Nasionale Kampioenskappe vir go-karts. Cecil Koorts Junior en Chucky van Dyk het deelgeneem onder Cema-racing en het uiters goed gevaar. Francois Lottering was daar. Post navigation Source link
Kragmeter-opdatering in Windhoek vorder goed
Kragmeter-opdatering in Windhoek vorder goed Die omskakeling van elektrisiteit voorafbetaalde meters in Windhoek vorder goed. Die spanne is tans werksaam in Goreangab, Hakahana, Havana, Katutura, Okuryangava en Wanaheda en sal tot 14 Junie daar besig wees. Die meters moet opdateer word voor 24 November vanjaar. Stad Windhoek se burgemeester, Queen Kamati, het tydens die eerste...
Sandile sê die Blitsbokke is goed genoeg
Sandile sê die Blitsbokke is goed genoeg Die hoofafrigter van die Blitsbokke, Sandile Ngcobo, glo sy spelers kan sake omkeer in die naweek se wêreldsewes-toernooi in Los Angeles, Amerika. Suid-Afrika is sesde op die punteleer na teleurstellende uitslae in die afgelope drie toernooie nadat hulle die eerste toernooi van die seisoen in Dubai gewen het....
Veebemarking skop goed af in Januarie
Veebemarking skop goed af in Januarie Die nuutste statistieke van die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad wys die jaar het op ‘n goeie noot begin, met ‘n toename in algehele bemarkingsaktiwiteite. In Januarie is 640 651kg beesvleis uitgevoer, waarvan 42,2 persent na die Europese Unie gegaan het. Altesaam 48 172kg lam- en skaapvleis is uitgevoer, teenoor die...
Medvedev begin goed by Dubai
Medvedev begin goed by Dubai Die wêreldnommer-vier, Daniil Medvedev, het die verdediging van sy Dubai-kampioenskapstitel met ‘n oortuigende oorwinning begin. Die Rus het in sy eerste wedstryd sedert hy verlede maand die Australiese Ope-eindstryd verloor het, sy 340ste loopbaanoorwinning behaal met ‘n sege van 6-3, 7-5 oor Alexander Shevchenko van Kazakhstan. Medvedev speel vandag in...
Kontant vir Krag werk baie goed in die Kaap
Kontant vir Krag werk baie goed in die Kaap Die Stad Kaapstad sê sake-ondernemings en huishoudings het sedert die 2022/23-boekjaar meer as 25,8 miljoen Suid-Afrikaanse rand uit sy Kontant vir Krag-program ontvang. Dit volg nadat die stad kleinskaalse kragprodusente se oorskot-sonkrag vir kontant of krediete op hul munisipale rekening begin aankoop het. Die burgemeester, Geordin...
Go-kart renjaers vaar goed by Open Africa Cup kampioenskap
Go-kart renjaers vaar goed by Open Africa Cup kampioenskap Die eerste been van die Open Africa Cup go-kart kampioenskap het oor die naweek in Johannesburg plaasgevind. Vier Namibiese jaers, Cecil Koortze junior, JP du Plooy, Darius Kotze en Khristopher Koudelka het gejaag, en goed gevaar ten spyte van die versengende hitte. Vyftien lande het aan...
Transnet se Kaapse terminaal vorder goed
Transnet se Kaapse terminaal vorder goed Transnet se Kaapstad-houerterminaal het ʼn nuwe mylpaal bereik deur ʼn rekord 1 726 verkoelde vraghouers vol vrugte op die Santa Rita-vaartuig na Europa te laai. Dit verbeter die vorige rekord van 1 711 houers in 2021. Die waarnemende bestuurder, Oscar Borchards, skryf die sukses toe aan verbeterde operasionele strategieë...