Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte Morgan Stanley, beaam dat die koper voorsieningsbalans vinnig verander wat ‘n ‘n daling in voorsieningskapasiteit vanjaar kan insluit. Die moontlike tekorte het reeds die prys van die kommoditeit sien styg wat uiters goeie nuus is vir Namibiese koperprodusente. Kosmos 94.1 Nuus het met Chris Hart, ‘n ekonoom...
Tag: goeie
Goeie syfers vir NBL – Kosmos 94.1
Goeie syfers vir NBL Namibia Breweries Limited het sy finansiële resultate vir die ses maande tot Desember 2023, bekend gemaak. Die maatskappy het ‘n afname van 13,7 persent in bierverkope gely, maar netto inkomste het met 15 persent gestyg tot 2,1 miljard Namibiese dollar. NBL het die afgelope ses maande aansienlike fokus op kontantbestuur geplaas,...
Goeie neerslae bring landswyd verligting
Goeie neerslae bring landswyd verligting Onbevestigde berigte lui dat die Hardapdam tot 7 persent invloei oor die naweek ontvang het nadat gure reën in sy opvangsgebied voorgekom het. Indien wel, is daar reuse-verligting onder groenskema-produsente om die dam wat verwag het dat besproeiing enige tyd opgeskort kon word omdat die dam op net meer as...
Pous mis Goeie Vrydag-optog weens gesondheidsredes
Pous mis Goeie Vrydag-optog weens gesondheidsredes Pous Francis het sy bywoning gister van die Goeie Vrydag-optog by Rome se Colosseum op die nippertjie gekanselleer. Die Vatikaan het dit beskryf as ‘n poging om sy gesondheid te beskerm op die vooraand van nog Paasfees-afsprake. Waarnemers sê die 87-jarige se skielike afwesigheid sal kommer oor sy verswakkende...
Die betekenis van Goeie Vrydag
Die betekenis van Goeie Vrydag Christene in Namibië en regoor die wêreld vier hierdie naweek Paasfees. Vir baie mense is dit net nog ‘n langnaweek, maar vir gelowiges is dit een van die belangrikste tye op die kerk-kalender. Pastoor Cas Becker van die Agape gemeente in Windhoek vertel meer oor die betekenis van Goeie Vrydag,...
Hardap-opvangsgebied kry dalk goeie reën
Hardap-opvangsgebied kry dalk goeie reën Sou weervoorspellings hou, kan die opvangsgebied van die Hardapdam môre goeie neerslae ontvang. Die dam, wat tydens die laaste dambulletin op 11,7 persent gestaan het, is uiters belangrik vir die besproeiingskema. Vergaderings is die week tussen belanghebbendes en NamWater gehou en ‘n datum vir die sluiting van watervoorsiening aan die...
Organisasie veg vir goeie gehalte Namibiese opvoeding
Organisasie veg vir goeie gehalte Namibiese opvoeding Die National African Students’ Association sê die vereniging beywer hom vir die verbetering van onderrrig van studente en leerders regoor Namibië. Sekretaris-generaal Daniel Shiimi het gepraat by die viering van NASA se 5de nasionale bestaansjaar in Windhoek. Shiimi het ‘n gebrek aan internetverbindings en rekenaars by sommige skole...
Skoolprojek is goeie nuus, maar …
Skoolprojek is goeie nuus, maar … Die bou van die Laerskool Dr. Abraham Iyambo, wat in 2017 laat vaar is, staan ná sewe jaar van stagnasie op die randjie van herlewing. Die skoolprojek, geleë in Windhoek se Moses Garoëb-kiesafdeling, is in 2017 gestaak weens kommer oor die terrein se ligging op ‘n heuwel. Kosmos 94.1...
Geen goeie nuus oor reën
Geen goeie nuus oor reën Die stand van weiding is uiters swak regoor die land en die damme is baie leeg. Daar is darem nog ‘n maand oor vir ons reënseisoen maar volgens die weerkenner Johan van den Berg is vooruitsigte nie goed nie. Post navigation Source link
Beroep op Goeie Samaritane – Kosmos 94.1
Beroep op Goeie Samaritane Die Havana-gebaseerde sopkombuis genaamd Ebenezer gee honderde minder-bevoorregte kinders kos en skenk ook sanitêre doekies aan diegene wat dit nie kan bekostig nie. Die stigter van die liefdadigheidsorganisasie, Martha Festus, het tydens ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus ‘n beroep op barmhartige Samaritane of maatskappye gedoen om die organisasie by te...