Tag: Goewerneur

Home Goewerneur
Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou
Post

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou Die goewerneur van die Kavango-Oos-streek, Bonifatius Wakudumo, doen ‘n beroep op die water-ministerie om ‘n drinkbare water-toevoer in die hele streek te implementeer. Wakudumo sê dit sal die seekoei- en krokodilaanvalle wat algemeen in die streek voorkom, verminder. Inwoners van die streek gaan na...

Goewerneur vra vir veilige paaie
Post

Goewerneur vra vir veilige paaie

Goewerneur vra vir veilige paaie Gesinne sien nou daarna uit om na hul vakansiebestemmings te reis om Kersfees en Nuwejaar met hul gesinne te geniet. Kosmos 94.1 Nuus het met die Kavango-Oos goewerneur, Bonifatius Wakudumo, gepraat wat by die nasie pleit om veilig te bestuur en nie alkohol te misbruik terwyl hulle bestuur nie. Post...

Goewerneur waarsku oor klein efundja in Omusati
Post

Goewerneur waarsku oor klein efundja in Omusati

Goewerneur waarsku oor klein efundja in Omusati Swaar reën in die westelike opvanggebied van die Cuvelai-Etosha-bekken het kitsvloede in die noordelike deel van die Omusati-streek tot gevolg gehad. Leonard Hango, ‘n senior hidroloog, het inwoners gewaarsku om versigtig te wees. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Erginus Endjala, goewerneur van Omusati-streek, wat sê dat reën...

Veediefstal: Samewerking is uiters belangrik, meen goewerneur 
Post

Veediefstal: Samewerking is uiters belangrik, meen goewerneur 

Veediefstal: Samewerking is uiters belangrik, meen goewerneur  Die PDM-parlementslid Vipuakuje Muharukua het in die Nasionale Vergadering ‘n mosie voorgestel om die groot uitdaging van veediefstal die hoof te bied. Hy het ook gevra dat ‘n staande komitee aangestel word om die plaag verder te ondersoek, want volgens hom is die bestaande wette teen veediefstal ontoereikend...

Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati – Kosmos 94.1
Post

Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati – Kosmos 94.1

Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati Die Omusati-streek is verheug oor die Europese Unie en Duitsland se ondersteuning aan die Namibiese landbouministerie se Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling. Infrastruktuur ter waarde van 23,8 miljoen Namibiese dollar is aan kommunale boere van Amarika-koöperatief in Omusati oorhandig. Dit is geoormerk vir 40 000 hektaar kommunale grond...

Goewerneur sê daar’s geen waterprobleem met groen-waterstofprojek nie – Kosmos 94.1
Post

Goewerneur sê daar’s geen waterprobleem met groen-waterstofprojek nie – Kosmos 94.1

Goewerneur sê daar’s geen waterprobleem met groen-waterstofprojek nie Kritiek word uitgespreek teenoor die groen-waterstofprojek by Dâures, of te wel, Brandberg. ‘n Duitse vergunning van 220 miljoen Namibiese dollar is goedgekeur en 37 miljoen dollar is reeds bestee – maar, die waterbron vir die projek is nog nie geïdentifiseer nie. Meer as 2,2 miljoen kubieke meter...