Tag: gons

Home gons
Namibiese tonele laat kunswêreld gons
Post

Namibiese tonele laat kunswêreld gons

Namibiese tonele laat kunswêreld gons Namibiese tonele wat in skilderye vasgevang is laat die tonge klap nadat Afrika se voorste kuns-afslaers, Strauss and Co, aangekondig het dat hy, in sy woorde, drie “manjifieke Namibiese landskappe” volgende week aanlyn gaan opveil. Een van die werke is deur die Namibiese skilder Adolf Jentsch, met die titel “Landskap,...

Dit gons oor spoorlyn tussen Grootfontein en Katima – Kosmos 94.1
Post

Dit gons oor spoorlyn tussen Grootfontein en Katima – Kosmos 94.1

Dit gons oor spoorlyn tussen Grootfontein en Katima Reaksie word ontvang op die aankondiging van die vervoerminister John Mutorwa dat die spoorlyn van Grootfontein na Katima Mulilo verleng sal word. Dit sal die lyn met Livingstone in Zambië verbind. Harald Schmidt, die sekretaris-generaal van die Namibiese Logistieke-vereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gesels. Hy hoop...