Tag: graanooreenkoms

Home graanooreenkoms
Putin & Erdogan vergader Maandag oor graanooreenkoms – Kosmos 94.1
Post

Putin & Erdogan vergader Maandag oor graanooreenkoms – Kosmos 94.1

Putin & Erdogan vergader Maandag oor graanooreenkoms Die Russiese president, Vladimir Putin, is Maandag die gasheer vir samesprekings met sy Turkse eweknie, Recep Tayyip Erdogan. Die aankondiging deur die Kremlin volg net meer as ses weke ná Moskou ‘n ooreenkoms verbreek het wat Ankara en die Verenigde Nasies onderhandel het. Dit het Oekraïnse graan toegelaat...

Rusland weer versoek om graan-ooreenkoms te hernu – Kosmos 94.1
Post

Rusland weer versoek om graan-ooreenkoms te hernu – Kosmos 94.1

Rusland weer versoek om graan-ooreenkoms te hernu Die vise-president van die Europese Kommissie, Waldis Dombrovskis, het ‘n beroep op Rusland gedoen om die graan-ooreenkoms te hernu sodat graan van Oekraïne veilig uit die Swartsee-hawens uitgevoer kan word. Dit volg nadat Rusland hom vroeër die maand aan die ooreenkoms onttrek het. Dombrovskis sê Rusland se beperkings...

Ineenstorting van graanooreenkoms is betreurenswaardig – Kosmos 94.1
Post

Ineenstorting van graanooreenkoms is betreurenswaardig – Kosmos 94.1

Ineenstorting van graanooreenkoms is betreurenswaardig Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê hy is baie spyt oor Rusland se besluit om nie die Swartsee-inisiatief te kanselleer omdat dit ‘n lewensaar was vir voedselsekerheid in ‘n wêreld vol probleme. Die ooreenkoms is ‘n jaar gelede deur die VN en Turkye bewerkstellig en het gesorg dat...