Tshwane veroordeel onwettige verkoop van gratis water Die Stad Tshwane het die onwettige verkoop van water wat bedoel is vir gratis verspreiding in informele nedersettings veroordeel. Die stad het ontstellende nuus verneem van diensverskaffers wat nie gemeenskaplike JoJo-tenks vul nie, maar privaat tenks op privaat eiendomme, en dan die water verkoop. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike...
Tag: Gratis
Skenking laat dokters gratis studeer
Skenking laat dokters gratis studeer ‘n Skenking van meer as 19-miljard Namibiese dollar aan ‘n mediese skool in New York word beskryf as die grootste van sy soort ooit in die Verenigde State. Dit is gedoen deur ‘n oud-professor in pediatrie aan die Albert Einstein-kollege, Ruth Gottesman, vir gratis onderrig aan studente aan die instelling....
Daar’s geen gratis aanlynkursusse, rekenaars van Unam nie
Daar’s geen gratis aanlynkursusse, rekenaars van Unam nie ‘n Onlangse geborgde sosiale media-plasing deur ‘n sogenaamde “Online course gan” beweer dat dit gratis kursusse van die Universiteit van Namibië aanbied. Die plasing beweer verder dat studente onder meer gratis skootrekenaars sal ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het met die Unam-woordvoerder, Simon Namesho, oor die aangeleentheid gepraat....
Departement help werkgewers gratis met werwing
Departement help werkgewers gratis met werwing Die buurland se minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, doen ʼn beroep op werkgewers om hulle vakante poste en beskikbare opleidingsgeleenthede op die departement se plasingsplatform, die Employment Services System of South Africa, te plaas. Dis ʼn poging om die uitwerking van armoede en werkloosheid te bekamp. Die...
Gratis toetse vir servikale kanker regdeur land
Gratis toetse vir servikale kanker regdeur land Die gesondheidsministerie bied gratis servikale kanker-toetse in al 14 streke en alle distrikte aan. Aangesien Januarie die bewusmakingsmaand vir servikale kanker is, word alle vroue tussen die ouderdomme van 20 en 49 aangemoedig om die gesondheidsfasiliteite te besoek en vir servikale kanker getoets te word. Kosmos 94.1 Nuus...
Gratis aanlyn opleiding in Ekurhuleni, jeug moet gebruik maak
Gratis aanlyn opleiding in Ekurhuleni, jeug moet gebruik maak Die Stad Ekurhuleni doen ʼn beroep op die jeug en werklose inwoners om gebruik te maak van ʼn reeks gratis aanlyn kursusse wat daarop gemik is om mense se kennis oor entrepreneurskap en sake-projekte uit te brei. Die kursus word in twee dele aangebied. Die eerste...
Nuwe Europese Superliga sal gratis wees
Nuwe Europese Superliga sal gratis wees Sokker: Die promotors van die Superliga, A22 Sports, het planne bekendgemaak vir ‘n gratis toernooi met 64 klubs. Dit volg kort na die historiese uitspraak deur die Geregshof van die Europese Unie, wat UEFA se monopolie van 69 jaar beëindig. Die uitvoerende hoof van A22 Sports, Bernd Reichart, sê...
Geluk bied gratis berading – Kosmos 94.1
Geluk bied gratis berading Geluk Sielkundige Dienste bied ‘n pro-bono gemeenskapskliniek aan op die 3de, 4de en 11de November. In die lig van Wêreld Geestesgesondheidsdag wat op 10 Oktober gevier is, kan gratis berading by die kliniek verkry word, veral omdat nie almal kan bekostig om vir sielkundige dienste te betaal nie. Kosmos 94.1 Nuus...
Miljoene nodig vir gratis internet
Miljoene nodig vir gratis internet Namibië het sowat 300 miljoen Namibiese dollar nodig om die land se doelwit te bereik om gratis internet aan landsburgers te verskaf. Volgens ‘n Nust-dosent in kuberveiligheid Fungai Bhunu-Shava, toon amptelike syfers dat ongeveer die helfte van die Namibiese bevolking toegang tot die internet het met ongeveer 49 persent wat...
Gratis vervoer vir Heldedag-vieringe verskaf – Kosmos 94.1
Gratis vervoer vir Heldedag-vieringe verskaf Die inligtingsministerie het aangekondig gratis openbare vervoer word na en van die Onafhanklikheidstadion in Windhoek aangebied vir die Heldedag-herdenking wat Saterdag sal plaasvind. Die hekke open om halftien die oggend en busse sal vanaf agt-uur lede van die publiek by die geïdentifiseerde punte optel. Lede van die publiek word aangeraai...