Egipte stuur tenks na grens met Gaza Egipte die afgelope twee weke sowat 40 tenks en gepantserde personeeldraers na die noordooste van Sinai gestuur, as deel van ‘n reeks maatreëls om veiligheid op sy grens met Gaza te versterk. Die ontplooiing het plaasgevind voor die uitbreiding van Israeliese militêre operasies rondom Gaza se suidelike stad...
Tag: Grens
“krokodille” om grens te beveilig
“krokodille” om grens te beveilig Republikeinse verteenwoordiger Lauren Boebert van Colorado het reageer op ‘n Kaliforniese Demokratiese verteenwoordiger Robert Garcia se aansprake oor Donald Trump se grensbeleid en sê sy sal met graagte wetgewing onderteken wat “krokodille” insluit om die suidelike grens te beveilig. Tydens ‘n verhoor van die Huis se Binnelandse Veiligheidskomitee om die...
DeSantis sal ook muur bou aan suidelike grens
DeSantis sal ook muur bou aan suidelike grens Die poreuse suidelike grens van die VSA is in die nuus in daardie land, veral met die verkiesings wat in November plaasvind. Daar is ‘n toestroming van mense, van regoor die wêreld en daar word beraam dat daar meer as 20 miljoen onwettige immigrante in die land...
Ontploffing op VSA-Kanada grens ‘nie terrorisme’
Ontploffing op VSA-Kanada grens ‘nie terrorisme’ ’n Egpaar van New York is vermoedelik die twee mense wat dood is in ʼn ontploffing op die grens tussen Amerika en Kanada. ’n Motor het aan die Amerikaanse kant van die grenspos naby die Niagara-waterval gebots en ontplof, maar die FBI glo nie daar is enige verband met...
Onbegaanbare, poreuse grens is uitdaging in Zambezi – Kosmos 94.1
Veediefstal: Onbegaanbare, poreuse grens is uitdaging in Zambezi Veediefstal is steeds ‘n groot probleem in die Zambezi-streek, alhoewel die veiligheidsituasie in die streek na berigte verbeter het. Die goewerneur van die streek, Lawrence Sampofu, sê die oortreders beweeg meestal heen-en-weer oor die grens met Zambië. Omdat die streek lang grenslyne het en ook aan die...
Die grens, doeane en die osoon – alles kom onder die loep – Kosmos 94.1
Die grens, doeane en die osoon – alles kom onder die loep Die handelsministerie sal vanaf Woensdag tot Vrydag ‘n werkswinkel hou oor die uitdagings van spesifieke osoonafbrekende stowwe en handelskwessies. Dit sal veral kyk na hoe doeane en aksyns met handel in die stowwe aanpassings kan maak, soos Elijah Mukobonda, woordvoerder by die handelsministerie...
Geweld op Niger se grens, 17 soldate dood – Kosmos 94.1
Geweld op Niger se grens, 17 soldate dood Die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse State het die aanvalle deur gewapende groepe in Niger wat tot die dood van verskeie Nigerse soldate gelei het, veroordeel. Die ministerie van Verdediging in Niger het bevestig minstens 17 soldate is dood in ‘n Islamitiese militante aanval in die Tillabéri-streek, naby die...
Grens na verwagting binnekort oop vir wit mielies – Kosmos 94.1
Grens na verwagting binnekort oop vir wit mielies Die Namibiese Akkerbouraad het die beskikbaarheid en invoer van wit mielies in Namibië ondersoek. Die grens vir die invoer van wit mielies sal oopgemaak word sodra al die plaaslik geproduseerde wit mielies deur meulenaars gekoop is en hul graanvoorraad drie weke of minder is. Volgens wat berig...