Beperkings by suidelike grensposte Die Namibiese ministerie van binnelandse sake het in ‘n verklaring om verskoning gevra vir die voortdurende kragonderbreking by die Ariamsvlei, Noordoewer en Klein Menasse grensposte. Die kragonderbreking het Sondagmiddag begin na ‘n fout op die Harib-substasie en NamPower sê toevoer behoort teen Saterdag herstel te word. Die uitvoerende direkteur in die...
Tag: grensposte
Karas-kragonderbreking raak grensposte – Kosmos 94.1
Karas-kragonderbreking raak grensposte Die dorpe Ariamsvlei, Noordoewer en omliggende gebiede in die Karas-streek ondervind sedert omtrent 5-uur Sondag ‘n kragonderbreking. Dit het volgens berigte veral die Ariamsvlei-grenspos erg ontwrig, weens ‘n transformator wat ingespan is wat gebreek het. Dis nog nie bekend wat die situasie by die Noordoewer-grenspos is nie. Volgens NamPower is die onderbreking...
Guterres verwelkom verlenging van skietstilstand, vra vir nog grensposte
Guterres verwelkom verlenging van skietstilstand, vra vir nog grensposte Die sekretaris-generaal van die VN Antonio Guterres het die verlenging van die skietstilstand in Gaza met twee dae verwelkom. Guterres het ook sy hoop uitgespreek dat nog grensposte oopgemaak sal word vir broodnodige hulp vir die inwoners van Gaza. Post navigation Source link
Burgers van Namibië en Botswana kan nou met ID’s tussen nóg drie grensposte reis – Kosmos 94.1
Burgers van Namibië en Botswana kan nou met ID’s tussen nóg drie grensposte reis Die ministeries van binnelandse sake van Namibië en Botswana het aangekondig dat identiteitsdokumente as reisdokumente tussen Botswana en Namibië vanaf vandag geldig is by nóg drie grensposte. Vanaf 24 Februarie kon burgers van Namibië en Botswana hul identiteitsdokumente reeds by die...