Tag: groei

Home groei
Onbetaalde skuld groei weer in 2023
Post

Onbetaalde skuld groei weer in 2023

Onbetaalde skuld groei weer in 2023 Die Bank van Namibië het in sy jongste jaarverslag bekend gemaak dat lenings wat nie presteer nie ‘n totaal van 6,5 miljard Namibiese dollar aan die einde van 2023 bereik het. Die syfer is 456 miljoen dollar hoër as in 2022. Oor die algemeen behoort 51 persent van die skuld...

SA groei in K4 met 0,1%
Post

SA groei in K4 met 0,1%

SA groei in K4 met 0,1% Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die buurland se ekonomie het in die vierde kwartaal van verlede jaar met slegs 0,1 persent gegroei en nie aan verwagtinge voldoen nie. Hierdie swak prestasie word toegeskryf aan uitdagings aan die aanbodkant, veral ernstige beurtkrag, wat kwesbaarheid in die...

Groei verlangsaam, maar beleggings skiet die hoogte in
Post

Groei verlangsaam, maar beleggings skiet die hoogte in

Groei verlangsaam, maar beleggings skiet die hoogte in Die grootte van die binnelandse ekonomie, soos gemeet aan nominale Bruto Binnelandse Produk, het verlede jaar met 22,3 miljard Namibiese dollar tot 227,8 miljard dollar gegroei. Die binnelandse ekonomie se groei het egter verlangsaam tot 4,2 persent verlede jaar, relatief tot ‘n groei van 5,3 persent in...

Kampeer groei in gewildheid onder toeriste
Post

Kampeer groei in gewildheid onder toeriste

Kampeer groei in gewildheid onder toeriste Namibiërs wend hulle toenemend tot kampeerplekke vir hul toerisme-ervarings. Die makelaarshuis Simonis Storm se nuutste verslag oor besettingsyfers wys dat gasvryheidsinstansies aanhou daal en verlede maand tot 23,1 persent gesak het van 24,9 persent in Januarie en 33 persent in Februarie 2023. Die aanloklikheid van meer bekostigbare opsies blyk...

Dagga-wette ‘lê ekonomiese groei aan bande’
Post

Dagga-wette ‘lê ekonomiese groei aan bande’

Dagga-wette ‘lê ekonomiese groei aan bande’ Regeringsadvokate voer aan dat die saak wat deur dagga-aktiviste Jaftha Brian en Borro Ndungula na die Windhoekse hooggeregshof gebring is, nie ‘ryp’ is vir geregtelike beregting nie. Brian en Ndungula wil hê die hof moet die wet wat die besit en gebruik van dagga deur volwassenes verbied, in stryd...

Huishoudelike krediet groei stadigste sedert 2021
Post

Huishoudelike krediet groei stadigste sedert 2021

Huishoudelike krediet groei stadigste sedert 2021 Kredietverlening in die private sektor het in Januarie 2,4 persent op ‘n jaargrondslag gegroei, ‘n effense afname vanaf die 2,6 persent wat in Januarie 2023 aangeteken is. Volgens die makelaarsfirma Simonis Storm was dit hoër as die 1,9 persent wat in Desember waargeneem is. Januarie het egter die stadigste...

Afrikaans groei steeds, taal staan sterk
Post

Afrikaans groei steeds, taal staan sterk

Afrikaans groei steeds, taal staan sterk Volgens ‘n verslag van die Afrikaanse Taalraad kan die aantal Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika van 7,11 miljoen in tot 7,12 miljoen toeneem teen 2031. Die verslag meld ook dat Afrikaanssprekendes as ‘n persentasie van die land se algehele bevolking krimp, wat hul bedingingsmag met die staat verminder. Kosmos 94.1 Nuus...

SA se beleid kniehalter sy groei
Post

SA se beleid kniehalter sy groei

SA se beleid kniehalter sy groei Die Instituut van Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika se dalende posisie op die korrupsie-aanwyser en die Internasionale Monetêre Fonds se afwaartse aanpassing van die ekonomiese groeivooruitsigte, is kommerwekkende aanduidings van die land se huidige ekonomiese en beleidstrajek. Die land het op die korrupsie-aanwyser tot 41 gesak terwyl die fonds die land...

Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam
Post

Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam

Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam Tshwane se burgemeester, Cilliers Brink, sê hy is bekommerd oor plakkerskampe se groot aantal onwettige verbindings aan die metro se waterstelsels wat tot ongereëlde watervoorsiening lei. Die burgemeester het gister ʼn verrassingsinspeksie by die stad se waterinfrastruktuur in Mamelodi uitgevoer. Brink sê onwettige verbindings beteken selfs betalende verbruikers...