Tag: groen

Home groen
Scheffler kry tweede groen baadjie
Post

Scheffler kry tweede groen baadjie

Scheffler kry tweede groen baadjie Die wêreld-nommer-een, Scottie Scheffler, het die Augusta National-meesters die tweede keer in drie jaar gewen. Die 27-jarige Amerikaner het in die laaste ronde vier onder 68 geslaan om op 11 onder met vier houe voor sy naaste teenstander te eindig. Hy is die vierde jongste speler wat die Meesters verskeie...

Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees
Post

Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees

Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees Die Daures Green Hydrogen Village sal Afrika se eerste 100 persent netto-nul groen gemeenskap wees, in die hartjie van die Erongo-streek. Die projek sal die volhoubare produksie van groen waterstof en ammoniak uit hernubare bronne ten toon stel, groen waterstoftoepassings demonstreer en ‘n groen waterstofekonomie met uitvoerpotensiaal...

Rooi, geel, groen… en wit? Studie beweer die toevoeging van ‘n vierde verkeersligkleur kan opeenhopings iets van die verlede maak
Post

Rooi, geel, groen… en wit? Studie beweer die toevoeging van ‘n vierde verkeersligkleur kan opeenhopings iets van die verlede maak

Rooi, geel, groen… en wit? Studie beweer die toevoeging van ‘n vierde verkeersligkleur kan opeenhopings iets van die verlede maak Verkeersknope steel daagliks ons tyd. Maar die dae van stilstaan in spitstyd kan dalk iets van die verlede wees as stede ‘n vierde kleur by hul verkeersligte byvoeg. Navorsers van North Carolina State University, beweer...

Groen Waterstofprogram het ‘n jaar vol planne
Post

Groen Waterstofprogram het ‘n jaar vol planne

Groen Waterstofprogram het ‘n jaar vol planne Die Namibië Groen Waterstofprogram het ‘n reeks baanbreker-ontwikkelings aangekondig. Namibia Hydrogen Fund Managers, ‘n filiaal van die program, gaan ‘n toekenning van net minder as 1 miljoen Amerikaanse dollar van die USAID Southern Africa Mobilizing Investment-projek kry. Hierdie historiese toekenning is die grootste nog buite Suid-Afrika, en sal...

Unam gaan groen met vennote
Post

Unam gaan groen met vennote

Unam gaan groen met vennote Die Universiteit van Namibië gaan teen die einde van die eerste kwartaal vanjaar voordeel trek uit ‘n sonkragprojek met ‘n geïnstalleerde sonkrag-fotovoltaïese-kapasiteit van 3,68 megawatt. Die universiteit se sakearm, Alens, en Inceptus Holdings het ‘n finansiële ooreenkoms met die Ontwikkelingsbank van Namibië en Old Mutual onderteken vir die projek se...

Daures, die groen waterstof-dorp, vorder fluks
Post

Daures, die groen waterstof-dorp, vorder fluks

Daures, die groen waterstof-dorp, vorder fluks Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende beampte van die Daures Green Hydrogen Village, Jerome Namaseb gepraat, wat ‘n opdatering gee van hoe die projek vorder. Volgens Namaseb behoort konstruksie van die dorp teen einde Maart gefinaliseer te wees. Die groep is besig om bykomende befondsing te soek vir...

Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium
Post

Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium

Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium ’n Israeliese maatskappy het die groen lig ontvang van gesondheidsamptenare om die wêreld se eerste “steaks” wat van gekweekte beesvleis-selle gemaak word te verkoop. Die stap volg op goedkeuring van laboratorium-gekweekte hoender in die VSA verlede jaar. Aleph Farms, van...

BoN gaan groen – Kosmos 94.1
Post

BoN gaan groen – Kosmos 94.1

BoN gaan groen Die Bank van Namibië het ‘n volle lid geword van die Network for Greening the Financial System, ‘n groep sentrale banke en omsigtigheids-toesighoudende owerhede wat omgewings- en klimaatrisikobestuur in die finansiële sektor wêreldwyd bevorder. Die netwerk het ten doel om die rol van die finansiële stelsel in die bestuur van risiko’s en...

Groen waterstof bring hoop, nie oplossing
Post

Groen waterstof bring hoop, nie oplossing

Groen waterstof bring hoop, nie oplossing Daar word voorsien dat Namibië se groen waterstof-inisiatiewe sowat 18 000 werksgeleenthede sal skep, beide in die konstruksie- en bedryfsfase. Die groen waterstof-kommisaris, James Mnyupe, sê die regering mik daarna om 600 000 “groen werksgeleenthede” teen 2040 te skep. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Toni Beukes, hoof van...

Hier kom die groen nommerplate
Post

Hier kom die groen nommerplate

Hier kom die groen nommerplate Die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad se voertuie gaan nuwe nommerplate kry, het die parlement aangekondig. Die voertuie sal vanaf 1 Januarie groen nommerplate dra met die afkortings ‘LNA’, vir Wetgewende Nasionale Vergadering, en ‘LNC’ vir Wetgewende Nasionale Raad. Die parlement sê in ‘n verklaring hierdie nommerplate maak maklike...