Tag: Groenland

Home Groenland
Groenland se gletsers smelt 5 keer vinniger
Post

Groenland se gletsers smelt 5 keer vinniger

Groenland se gletsers smelt 5 keer vinniger Aardverwarming het die tempo waarteen gletsers in Groenland smelt oor die afgelope 20 jaar vyfvoudig laat toeneem, volgens wetenskaplikes van die Universiteit van Kopenhagen. Groenland se yssmelting is veral kommerwekkend, aangesien die antieke yslaag genoeg water hou om seevlakke met minstens 6 meter op te stoot as dit...

Vaartuig naby Groenland gestrand, gety te laag – Kosmos 94.1
Post

Vaartuig naby Groenland gestrand, gety te laag – Kosmos 94.1

Vaartuig naby Groenland gestrand, gety te laag ‘n Luukse passasiersvaartuig wat 206 mense aan boord het, is steeds vasgeval naby Groenland nadat dit vroeër die week gestrand het. Die Deense weermag se sê Dinsdag se gety kon nie die 104 meter Ocean Explorer genoeg lig om hom te bevry nie. Die passasiers en bemanning is veilig volgens die Australiese vaartoperateur Aurora Expeditions. ...