Tag: groenskemas

Home groenskemas
Groenskemas ontvang 16% van wat nodig is
Post

Groenskemas ontvang 16% van wat nodig is

Groenskemas ontvang 16% van wat nodig is Die besnoeiing van fondse aan groenskemas het wenkbroue laat lig. Die begrotingstoewysing is met ‘n verbysterende 54 persent tot 65 miljoen Namibiese dollar verminder. Die ministerie het beken dat groenskemas in ‘n vervalle toestand is en hulle benodig aansienlike herkapitalisering om hulle weer tot volle produksie te bring....

Groenskemas kry 54 persent minder geld as verlede jaar
Post

Groenskemas kry 54 persent minder geld as verlede jaar

Groenskemas kry 54 persent minder geld as verlede jaar Die landbou ministerie het ‘n begroting van net meer as 1,93 miljard Namibiese dollar vir die 2024/2025-boekjaar gekry. Dit is ‘n toename van 8,8 persent vanaf verlede jaar se toekenning van 1,76 miljard dollar. Die begrotings-motiverings-verklaring is deur die adjunkminister van landbou, Anna Shiweda, in die...

Gaan na Zambezi, beleggers, groenskemas wag
Post

Gaan na Zambezi, beleggers, groenskemas wag

Gaan na Zambezi, beleggers, groenskemas wag Visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah het ‘n beroep op die regering gedoen om pogings om die impak van klimaatsverandering aan te spreek te bespoedig, en waarsku teen ‘n naderende ernstige droogte. Dit val saam met verslae dat Suider-Afrikaanse lande hul droogste Februarie in dekades beleef het, wat gelei het tot oesmislukkings,...

Ingrypings by trae groenskemas lyk so…
Post

Ingrypings by trae groenskemas lyk so…

Ingrypings by trae groenskemas lyk so… Namibië het 11 groenskema projekte in staatsbesit, met agt daarvan onder regeringsbeheer terwyl die res deur private firmas bedryf word. AgriBusDev, ‘n staatsbeheerde entiteit wat die regering se groen-inisiatiewe bestuur het, is in Junie 2021 ontbind. Landbou-minister Calle Schlettwein het vroeër gesê die ministerie is besig met die implementering...

Groenskemas verwag 15 000 ton mielies, maar dit kan meer wees
Post

Groenskemas verwag 15 000 ton mielies, maar dit kan meer wees

Groenskemas verwag 15 000 ton mielies, maar dit kan meer wees Die landbouministerie sê hy verwag ‘n goeie oes van sowat 15 000 metrieke ton mielies teen die einde van die somer van vyf groenskemas onder produksie. Die skemas sluit Etunda, Sikondo, Uuvhungu Vhungu, Ndonga Linena en Shadikongoro besproeiingsprojekte in. Die ministerie kyk ook na...

Net 2 uit 11 groenskemas verhuur
Post

Net 2 uit 11 groenskemas verhuur

Net 2 uit 11 groenskemas verhuur Die landbouministerie het ‘n opdatering gegee oor die vordering van die verhuring van 11 groenskemas aan die privaatsektor. Minister Calle Schlettwein het die aankondiging gemaak in ‘n poging om produksie op die skemas te verbeter. Twee van die skemas is suksesvol verhuur – die Oranjerivier Besproeiingsprojek is aan Muadifam...

Landbou ontken dat groenskemas vir weiding gebruik word
Post

Landbou ontken dat groenskemas vir weiding gebruik word

Landbou ontken dat groenskemas vir weiding gebruik word Plaaslike berigte lui dat die landbouministerie ontken dat die Shitemo- en Ndonga Linena-groenskemas in die Kavango Oos-streek nie voedsel produseer nie en net vir weiding gebruik word. Volgens die ministerie se woordvoerder Jona Musheko, bestuur Nida die Shitemo-skema en daarom kan hy net syfers oor Ndonga Linena...

B2Gold se produksie kan op groenskemas toegepas word
Post

B2Gold se produksie kan op groenskemas toegepas word

B2Gold se produksie kan op groenskemas toegepas word Landbouminister Calle Schlettwein sê die produksie metodes wat by die B2Gold-myn se landbouplaas in die Otjozondjupa-streek toegepas word, op groenskemas benut kan word. Schlettwein het die plaas besoek en sê dit was die moeite werd om verskeie landbou-aktiwiteite soos produksie van koring, mielies en tuinbouprodukte in aksie te sien. Die B2Gold-boerdery...

Aansoekperiode vir drie groenskemas verleng – Kosmos 94.1
Post

Aansoekperiode vir drie groenskemas verleng – Kosmos 94.1

Aansoekperiode vir drie groenskemas verleng Die Namibiese landbouministerie nooi belangstellendes weer uit om aansoek te doen vir voor-kwalifikasie vir die huur van drie groenskemas, naamlik die Zone- Katima Liselo- en Tandjeskoppe-besproeiingsprojekte. Dit is gegrond op die model van konstruksie, bedryf en latere oordrag van die groenskemas. Aansoeke is met ‘n maand verleng tot 31 Augustus....