Waterwese moet geken word in groen-waterstof Namibië het die week sy eerste Groen-waterstofsimposium in Windhoek aangebied. Dr. Elijah Ngurare, die adjunk-uitvoerende direkteur van waterwese in die landbouministerie, wat ook op die SASSCAL-beheerraad is, sê inklusiewe projekimplementering is uiters belangrik – natuurlik ook omdat water krities is vir groen-waterstofproduksie. Post navigation Source link
Tag: groenwaterstof
Amerikaners gee (baie) vir groen-waterstof
Amerikaners gee (baie) vir groen-waterstof Die Amerikaanse regering het deur USAid ‘n toekenning van 19 miljoen Namibiese dollar aan die Namibia Hydrogen Fund Managers aangekondig vir volhoubare ontwikkelingsdoelwitte in Namibië deur die SDG Namibia One Fund te ondersteun. Die SDG Namibia One Fund, wat in November 2022 by COP27 bekendgestel is, is Namibië se toegewyde...
Groen-waterstof is te dors, maar sonkrag?
Groen-waterstof is te dors, maar sonkrag? Die fokus in Namibië is tans op die vervaardiging van groen waterstof as ‘n skoon, alternatiewe energiebron, maar dit word ook gekritiseer as ‘n duur proses wat baie water verg. Kritici sê die oprigting van ‘n sonpaneel-fabriek en die vestiging van ‘n fotovoltaïese aanleg sal ‘n beter opsie wees,...
Ons gaan groen-waterstof gebruik om yster te vervaardig
Ons gaan groen-waterstof gebruik om yster te vervaardig Ten spyte van die verskeie opsies en projekte wat in verband met groen-waterstof ondersoek word, sê die groen-waterstofkommissaris James Mnyupe dat Namibië ook opsies in verband met staal oorweeg. Namibië het ystererts bronne en deur middel van ‘n chemiese reaksie kan dit saam met groen-waterstof in yster...
Winde sing groen-waterstof se lofliedere
Winde sing groen-waterstof se lofliedere Groen waterstof is nie net op almal se lippe in Namibië nie. Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, het die noodsaaklikheid beklemtoon van groen waterstof om Suid-Afrika se energie-aanbod te diversifiseer. Hy het op die tweede Groenwaterstofberaad in Kaapstad gepraat. Die Oos-, Noord- en Wes-Kaap het ingestem om hande...
Eise vir deursigtigheid in groen-waterstof transaksie
Eise vir deursigtigheid in groen-waterstof transaksie Die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing Graham Hopwood sê die Namibiese regering moet meer deursigtig wees oor sy vennootskap met Hyphen Hydrogen Energy. Hopwood sê ook daar is geen inligting oor die lewensvatbaarheid en die implementering van die plan nie. Hopwood het vroeër sy kommer uitgespreek oor die manier wat die tenders vir die projek toegeken is. Hyphen het...
Wat beteken groen-waterstof vir jou en my?
Wat beteken groen-waterstof vir jou en my? Groen-waterstof word gemaak met behulp van hernubare energie. Namibië, een van die wêreld se sonnigste en mees ylbevolkte lande, wil sy potensiaal vir son- en windenergie benut om groen waterstof te produseer en homself as ‘n hernubare energie-spilpunt in Afrika te posisioneer. Ons hoor baie van groen waterstof...
Met eenheid kan Karas voordeel uit groen-waterstof trek
Met eenheid kan Karas voordeel uit groen-waterstof trek Die inligtingsminister, Peya Mushelenga, moedig die inwoners van die Karas-streek aan om deel te neem aan die volle waardeketting van die groen-waterstofprojek deel te neem. Hy sê eenheid is van kardinale belang omdat die projek nie net uiters groot is nie, maar sal ook die energielandskap transformeer,...
Ekonoom sê kundige vennootskappe in groen-waterstof is noodsaaklik – Kosmos 94.1
Ekonoom sê kundige vennootskappe in groen-waterstof is noodsaaklik Hyphen Hydrogen Energy het ‘n vennootskaps-ooreenkoms met ILF Consulting Engineers, ‘n internasionale ingenieurs- en raadgewende firma, aangegaan om die suksesvolle uitvoering van sy Namibiese groenwaterstof-projek te fasiliteer. Marco Raffinetti, uitvoerende hoof van Hyphen, het aangekondig dat ILF die projekbestuursdienste, tegniese kundigheid, verkryging en kontrak-advies vir die reuse-projek...
Japan kom vry na minerale, groenwaterstof – Kosmos 94.1
Japan kom vry na minerale, groenwaterstof Die Japannese minister van ekonomie, handel en nywerheid, Yasutoshi Nishimura, het vir die eerste keer op ‘n amptelike besoek in Namibië aagekom. Nishimura sal ‘n hoflikheidsbesoek aan President Hage Geingob vandag by Staatshuis doen. Die handelsminister Lucia Iipumbu en minister van myne en energie Tom Alweendo sal ook aan...