Tag: groenwaterstofhervulstasie

Home groenwaterstofhervulstasie
Fase een van groenwaterstof-hervulstasie skop af
Post

Fase een van groenwaterstof-hervulstasie skop af

Fase een van groenwaterstof-hervulstasie skop af Bouwerk aan Afrika se eerste openbare groenwaterstof-hervulstasie in Walvisbaai het ‘n aanvang geneem. Son-energie sal daar benut word om ‘n skoon en hernubare bron van waterstof te skep, wat ‘n eko-vriendelike oplossing vir die streek se vervoerbehoeftes bied. Dit bied ook die moontlikheid van meer ontwikkeling en werkskepping in...

Erongo is opgewonde oor groenwaterstof-hervulstasie
Post

Erongo is opgewonde oor groenwaterstof-hervulstasie

Erongo is opgewonde oor groenwaterstof-hervulstasie Bouwerk aan Afrika se eerste openbare groenwaterstof-hervulstasie in Walvisbaai het verlede week begin en dit sal teen middel 2024 ten volle in werking wees. ‘n Waterstofakademie sal ook gestig word om plaaslike individue oor waterstoftegnologie op te voed. Kosmos 94.1 Nuus het met die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre,...