Tag: groep

Home groep
12 Bokke in groep teen Stormers
Post

12 Bokke in groep teen Stormers

12 Bokke in groep teen Stormers Rugby: Byna die helfte van die Bulle se groep vir  die Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen die Stormers in Pretoria is Springbokke. Die direkteur van rugby, Jake White, het 12 toetsspelers ingesluit – 10 in die beginspan en Willie le Roux en Nizaam Carr op die bank. Vir die Stormers keer...

Taai groep vir die Blitsbokke die naweek
Post

Taai groep vir die Blitsbokke die naweek

Taai groep vir die Blitsbokke die naweek Die Blitsbokke is in dieselfde groep as die All Blacks, Groot Brittanje en Ierland in die naweek se wêreldreeks-sewestoernooi in Vancouver, Kanada. Suid-Afrika is tans vierde op die punteleer nadat hulle die eerste toernooi in Dubai gewen het, maar nie baie goed gevaar het in Kaapstad en Perth...

Groep vind oorskot in Rwanda massagrafte
Post

Groep vind oorskot in Rwanda massagrafte

Groep vind oorskot in Rwanda massagrafte Die volksmoord-oorlewendesgroep, IBUKA, het die herwinning van 120 slagoffers se oorskot uit massagrafte in ‘n Rwandese dorpie bevestig. Die uitvoerende sekretaris, Naphthali Ahishakiye, sê vrywilligers het die oorskot opgegrawe nadat ‘n inwoner ‘n moontlike massagraf aangemeld het. Ondersoeke het verlede Oktober begin toe die oorskot tydens bouwerk gevind is....

Uganda nou voorsitter van Groep van 77 plus China
Post

Uganda nou voorsitter van Groep van 77 plus China

Uganda nou voorsitter van Groep van 77 plus China Uganda het die voorsitterskap van die Groep van 77 plus China by Kuba oorgeneem tydens die derde Suidelike spitsberaad in die Speke Resort-konferensiesentrum in Kampala. President Yoweri Museveni sal volgende jaar hierdie belangrike onderhandelings-afdeling van ontwikkelende lande by die Verenigde Nasies lei, wat hulle in staat...

Pupkewitz Groep maak Lifestyle Megacentre oop
Post

Pupkewitz Groep maak Lifestyle Megacentre oop

Pupkewitz Groep maak Lifestyle Megacentre oop Die Pupkewitz Groep het vandag ‘n nuwe Lifestyle Megacentre-projek in Windhoek van stapel gestuur. Die sentrum poog om die inkopie-ervaring te herdefinieer, en stel ‘n nuwe maatstaf vir klantgerigtheid met onder meer kliek-tegnologie-integrasies en konsultasiesones. ‘n Rustige koffiewinkel sal die perfekte plek wees om met familie te ontspan of...

Frankryk gee Italië pak, eindig bo-aan Groep A
Post

Frankryk gee Italië pak, eindig bo-aan Groep A

Frankryk gee Italië pak, eindig bo-aan Groep A Rugby: Frankryk het gisteraand in Lyon na die Wêreldbeker-kwarteindstryd deurgedring deur Italië met 60-7 af te ransel. Die oorwinning het verseker Frankryk eindig bo-aan Groep A na vier oorwinnings in vier kragmetings. Les Blues speel teen óf Ierland, Skotland óf Suid-Afrika in die volgende ronde. Ierland kom...

21 sterf in aanval deur gewapende groep – Kosmos 94.1
Post

21 sterf in aanval deur gewapende groep – Kosmos 94.1

Mali: 21 sterf in aanval deur gewapende groep Minstens 21 burgerlikes is dood en talle is gewond nadat ‘n groep gewapende mans op mense in ‘n dorpie in sentraal-Mali losgebrand het. Volgens ooggetuies het die gewapende mans die dorpie Yarou in die Mopti-streek ingeval en op hulle begin losgebrand. Geen militante groep het nog verantwoordelikheid...

Banyana hoop op sukses in moeilike groep – Kosmos 94.1
Post

Banyana hoop op sukses in moeilike groep – Kosmos 94.1

Sokker: Banyana hoop op sukses in moeilike groep Sokker: Die Wêreldbeker-toernooi vir Vroue begin Donderdag. Dit word gesamentlik aangebied deur Australië en Nieu-Seeland. Banyana Banyana gaan probeer om die uitklop-rondes te haal ten spyte van hulle laaste plek op die ranglys in Groep G. Suid-Afrika is in ʼn baie moeilike groep saam met Swede, Argentinië...