Stede verwyder beton vir grond en plante Van Australië tot Ontario raak stede ontslae van onnodige stukke beton en teer. Die idee van die verwydering van plaveisel, soms bekend as ontseëling, is ‘n eenvoudige een – vervang soveel as moontlik beton, teer en ander vorme van harde landskap met plante en grond. Dit bestaan al...
Tag: grond
Party soek toegang tot grond vir jong Namibiërs
Party soek toegang tot grond vir jong Namibiërs Met die algemene verkiesing wat vir November vanjaar geskeduleer is, het sosiale media-gebruikers begin praat oor wat om vanjaar van politieke partye te verwag terwyl hulle vir die verkiesings voorberei. Verskeie sosiale media-gebruikers is van mening dat die Regstellende Herposisionerings-beweging vasbeslote is om ekonomiese vryheid vir die...
Dordabis stoei oor grond, vergadering vandag
Dordabis stoei oor grond, vergadering vandag Dienslewering and erwe bly ‘n wesenlike uitdaging in Namibië en vanoggend om 11-uur sal ‘n vergadering op Dordabis in die verband plaasvind. ‘n Bakleiery het op die nedersetting voorgekom na ’n groep ontevrede inwoners besluit het om grond onwettig te beset en strukture op te rig. Dit is ‘n...
Al 2 205 stakende mynwerkers terug bo die grond
Al 2 205 stakende mynwerkers terug bo die grond Impala Platinum sê al 2 205 mynwerkers by sy Bafokeng Rasimone-myn in Rustenburg, Noordwes, het laat gistermiddag na die oppervlak teruggekeer. Die betoging het Maandagoggend sonder goedkeuring van die verteenwoordigende mynwerkersvakbond, NUM, begin. Die mynmaatskappy het sy dank uitgespreek vir die ondersteuning wat hy tydens die...
Grond, water is ‘bronne van lewe’
Grond, water is ‘bronne van lewe’ Vandag is Wêreldgronddag en is so deur die Verenigde Nasies verklaar. Die oogmerk is om bewustheid te kweek vir die kritieke verhouding tussen grond en water in die vestiging van volhoubare en veerkragtige stelsels vir landbou-voedsel. Die dag fokus op die bedreigings vir biodiversiteit van grond, insluitende ontbossing, die...
Grond beskikbaar, ministerie vra aansoeke
Grond beskikbaar, ministerie vra aansoeke Die landbou-ministerie sê daar is nuwe boerdery-eenhede beskikbaar vir toekenning in die Karibib-distrik in die Erongo-streek, en in die Kalkfeld-distrik in die Otjozondjupa-streek. Die sperdatum vir aansoeke is die 15de Desember. Die goedgekeurde toekenningsplanne ten opsigte van die boerdery-eenhede is gedurende kantoorure by die ministerie se kantore vir publieke insae...
Stad Windhoek kan nie grond weggee nie
Stad Windhoek kan nie grond weggee nie Die Stad Windhoek kan nie bekostig om grond gratis weg te gee nie, alhoewel dit makliker sal wees om die grond teen ‘n minimale heffing te verkoop as die regering die diens van die grond subsidieer. Dit is volgens die Stad se hoof uitvoerende beampte, Moses Matyayi, wat...
Gazza breek nuwe grond – Kosmos 94.1
Gazza breek nuwe grond Die bekroonde musikant Lazarus Shiimi, beter bekend as Gazza, gaan op Vrydag, 3 November, in New York optree by die Acoustik Garden Lounge. Kosmos 94.1 Nuus het met Gazza gepraat, wat tans in New York is, wat deel wat hy van hierdie week tot volgende week geskeduleer het. Gazza sê alles...
KZN se rampbestuurspanne is op die grond
KZN se rampbestuurspanne is op die grond Die departement van Samewerkende Regering in KwaZulu-Natal sê rampbestuur spanne help tans diegene wat deur swaar reën in dele van die provinsie geraak word. Vier mense is in Mtubatuba dood terwyl ‘n onbevestigde aantal mense as vermis aangemeld is. ‘n Woordvoerder van die departement, Siboniso Mngadi, sê die storm het...
Boer, of verloor toegekende grond
Boer, of verloor toegekende grond Die landbou-ministerie se direkteur van grondhervorming, Petrus Nangolo, maan boere op hervestigde grond om aktief te boer om te verhoed dat die grond teruggeneem word. Hy sê sommige boere gebruik nie die grond wat deur die ministerie aan hulle toegeken is vir boerdery nie, en sê hulle sal ‘n regverdige...