ANC moet inligting oor grondeise bekend maak Die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief het toegang tot inligting oor grondeise bekom, ondanks teenkanting van regeringsamptenare. Hulle poog om boere se frustrasie te verlig oor ongegronde grondeise wat hindernisse veroorsaak met eiendomsontwikkeling en -verkope. Die Hooggeregshof in Pretoria het die regering beveel om hierdie data bekend te maak. Die uitvoerende hoof van...
December 29, 2024