GRN misluk in grondhervormingsdata Namibië se voortgesette grondhervormingsproses, wat daarop gemik is om geskiedkundige ongelykhede in grondbesit aan te spreek, het nie omvattende data oor die uitkomste en uitsette van die hervestigingsplase nie. Dit is die mening van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing. Die dinkskrum het verskeie leemtes in die hervormingsproses uitgelig. Volgens Robin Sherbourne...
December 29, 2024