Konferensie kyk na grondkwessies Die Rehoboth-dorpsraad bied ‘n tweedaagse grondbestuur- en behuisingsontwikkelings-konferensie aan, wat fokus op verskeie kwessies wat insluit die beplanning, ontwikkeling en finansiering van grond. Die adjunk-minister van landelike ontwikkeling, Evelyn !Nawases-Tayele, sê dis belangrik om oplossings te vind vir informele nedersettings wat oral verrys asook die gebrek aan bekostigbare grond met dienste...
November 19, 2024