Tag: grondraad

Home grondraad
Kommunale grondraad vir Khomas in pyplyn
Post

Kommunale grondraad vir Khomas in pyplyn

Kommunale grondraad vir Khomas in pyplyn Die landbouministerie beplan om ‘n kommunale grondraad vir die Khomas-streek te stig, om ‘n kommunale grondgebied in die streek te vestig. Landbouminister Calle Schlettwein sê raadslede is aangestel om billike en volhoubare grondtoewysingsprosesse te bevorder, grondregistrasie te voltooi, die verwydering van onwettige heinings te versnel, tydige vergaderings te verseker...