Iran-aanval: Cyril sê sy grootste vrees het waar geword President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika het vroeg reeds gewaarsku dat tensy daar ‘n wapenstilstand tussen Israel en Palestina bereik word, die situasie na ander streke sal uitbrei. Iran het Saterdag ‘n aanval op Israel van stapel gestuur. Die aanval was in weerwraak op Israel se aanval...
Tag: grootste
Varsities kry grootste deel van begroting
Varsities kry grootste deel van begroting Die minister van hoër onderwys, Itah Kandji-Murangi, het in haar begrotingsrede in die Nasionale Vergadering gesê die hoër onderwys-instellings het meer as ‘n biljoen Namibiese dollar gekry, wat na die Studentehulpfonds Nsfaf, die Universiteit van Namibië en die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie gaan. Die begrotingsrede deur die...
Die grootste goudklont wat ooit gevind is, het soveel soos ‘n man geweeg
Die grootste goudklont wat ooit gevind is, het soveel soos ‘n man geweeg John Deason was die seun van ‘n visserman en ‘n vriend van sy toekomstige sakevennoot, Richard Oates. Toe die Australiese Goudstormloop in 1851 in Nieu-Suid-Wallis begin het, het albei se lot verander. Honderde duisende prospekteerders het na die Outback geïmmigreer in die...
Die grootste padda in meer as 100 jaar in Afrika ontdek
Die grootste padda in meer as 100 jaar in Afrika ontdek Eens was daar drie, nou is daar vier. Professor Louis du Preez, van die Noordwes-Universiteit in Suid-Afrika, en sy span navorsers, het ‘n nuwe spesie Afrika-brulpadda, genaamd Pyxicephalus beytelli, ontdek. Dit is slegs die vierde spesie brulpadda wat ooit in Suider-Afrika geïdentifiseer is. Die...
Australiese plaas verbou die wêreld se grootste bloubessie
Australiese plaas verbou die wêreld se grootste bloubessie ’n Australiese plaas het die rekord vir die wêreld se grootste bloubessie verpletter met ’n vrug so groot soos ’n tafeltennisbal. Die monster is in November gepluk en in ‘n vrieskas gebêre. Die monster bloubessie was amper 4cm breed en het 20,4 g geweeg, ongeveer 10 keer...
Taylor Swift se grootste aanhanger gesoek
Taylor Swift se grootste aanhanger gesoek Die Victoria en Albert-museum in Londen oorweeg om sy eerste professionele Taylor Swift-raadgewer ooit aan te stel. Die wêreld se grootste museum vir toegepaste kuns, sierkuns en ontwerp wil ‘n super-bewonderaar van die 14-malige Grammy-bekroonde sanger aanstel om insigte te kry in die Swift-bewonderaarskultuur en die aandenkings wat hulle...
60 van Rock se grootste ikone op nuwe liefdadigheidslied
60 van Rock se grootste ikone op nuwe liefdadigheidslied In ‘n hartroerende gebaar van kameraadskap het tientalle kitaar- en rockmusiek-ikone ingestem om ‘n liefdadigheidsenkelsnit te vervaardig om tieners met kanker te help. Dit is ‘n poging deur Mark Knopfler van Dire Straits wat reeds honderde duisende dollars hiervoor ingesamel het. Die snit bevat legendariese kunstenaars...
Wêreld se grootste plesierboot begin nooiensvaart
Wêreld se grootste plesierboot begin nooiensvaart Die wêreld se grootste plesierboot, Icon of the Seas, het met ‘n nooiensvaart vanaf Miami in Florida, begin. Die reuseskip onderneem ‘n sewe dae lange vaart na die Karibiese Eilande. Die Icon of the Seas beskik oor 20 dekke en kan 7 600 passasiers huisves asook 2 350 bemanningslede....
Gaza se grootste oorblywende hospitaal op rand van ineenstorting
Gaza se grootste oorblywende hospitaal op rand van ineenstorting Dokters Sonder Grense berig die Nasser-hospitaal, die grootste oorblywende mediese instelling in die Gazastrook, is nie in staat om mediese sorg te gee nie. Die hospitaal het swaar deurgeloop onder die voortgesette bombardering deur Israel se weermag. Daar is ongeveer 350 pasiënte in die hospitaal oor....
Brave Warriors in hul grootste wedstryd ooit
Brave Warriors in hul grootste wedstryd ooit Sokker: Namibië se Brave Warriors tree vanaand om 7-uur aan vir hulle grootste wedstryd ooit wanneer hulle Angola aandurf in die ronde van 16 by die Afrikabeker-toernooi in Ivoorkus. Dit is die span se eerste verskyning in die geskiedenis in die tweede ronde van die Afrikabeker. Oorwinning vir...