Rusland is grootste leweraar van olie aan China Rusland het Saoedi-Arabië verbygesteek om China se voorste ru-olieverskaffer in 2023 te word, terwyl die wêreld se grootste ru-olie-invoerder Westerse sanksies verontagsaam om groot hoeveelhede goedkoop olie vir sy verwerkingsaanlegte te koop. Rusland het verlede jaar ‘n rekord van 107,02 miljoen metrieke ton ru-olie na China gestuur,...
Tag: grootste
Grootste ketamien-vonds ooit in Holland
Grootste ketamien-vonds ooit in Holland Owerhede in Holland het die grootste vonds nog van ketamien gemaak met die straatwaarde op 55 miljoen euro of 1,1 miljard Namibiese dollar geskat. Ketamine word in narkose gebruik. Die vonds van 2 ton is net oos van Amsterdam in Muiderberg gemaak en ‘n 55 jarige man is gearresteer. Onder...
Namibiër beplan Afrika se grootste wildreservaat in Angola
Namibiër beplan Afrika se grootste wildreservaat in Angola Namibiër Stefan van Wyk beplan om Afrika se grootste wildreservaat in Angola te vestig. Hy het in 2012 ‘n kamp opgerig by Cuatir, ongeveer 1 500 kilometer suid van Luanda wat hy wil uitbrei. Sedertdien het hy talle spesies hervestig insluitend kameelperde, sebras en selfs olifante, behalwe...
Grootste aanval nog dood 31 in Oekraïne
Grootste aanval nog dood 31 in Oekraïne Rusland het sy grootste lugaanval nóg in die Oekraïnse oorlog geloods en 31 burgerlikes gedood, 160 ander gewond, en stede en ander infrastruktuur oral in die land getref. Skole, ‘n kraamhospitaal, winkelsentrums en woonstelblokke is onder meer in die sarsie getref. Oekraïne sê Rusland het ‘n geraamde 158...
Petroleumolies grootste invoer-item – Kosmos 94.1
Petroleumolies grootste invoer-item Die top vyf kommoditeite wat na Namibië ingevoer is in Oktober, het gesamentlik 27,6 persent van die totale invoere uitgemaak. Petroleumolies was bo-aan die lys met ‘n aandeel van 16,6 persent van die totale invoerwaarde. In die tweede posisie was motorvoertuie vir die vervoer van goedere, met 3,5 persent van die totaal,...
Uraan land se grootste uitvoer in Oktober.
Uraan land se grootste uitvoer in Oktober. Uraan was Namibië se grootste uitvoerkommoditeit in Oktober en het 19 persent van die totale uitvoere uitgemaak. Dit was uitsluitlik vir China bestem. Vis was tweede met 16,1 persent van die totale uitvoere, waarvan 0,1 persent heruitvoere was, hoofsaaklik na Spanje, Zambië en Suid-Afrika. Nie-monetêre goud het die...
Laura Enever hou nou die wêreldrekord vir die grootste brander wat ingery is.
Laura Enever hou nou die wêreldrekord vir die grootste brander wat ingery is. Die Australiese pro-branderplankryer Laura Enever hou nou amptelik die wêreldrekord vir die grootste brander wat deur ‘n vrou ingery is. Die 31-jarige het die brander op die Outer Reef van Oahu se North Shore in Hawaii gery, met die meting wat op...
Aussie-vrou stel rekord op vir grootste inroei-brander
Aussie-vrou stel rekord op vir grootste inroei-brander Die Australiese branderplankryer, Laura Enever, het amptelik ‘n nuwe Guinness-wêreldrekord opgestel vir die grootste inroei-brander wat nog ooit sonder hulp deur ‘n vrou aangedurf is. Sy het in Januarie ‘n brander van 13,3 meter in Hawaii op haar branderplank aangedurf. Enever se prestasie is gister tydens ‘n seremonie...
Grootste blou diamant kom op veiling
Grootste blou diamant kom op veiling Die grootste intern foutlose helderblou diamant wat ooit op ‘n veiling aangebied is, kan volgende week vir tot 50 miljoen Amerikaanse dollar verkoop word by ‘n Christie’s-veiling van seldsame juwele in Genève, het die afslaer gesê. Die blou diamant van 17,6 karaat, wat in ‘n ring geset is, staan...
Namibië se grootste uitvoermark bestendig
Namibië se grootste uitvoermark bestendig Die Suider-Afrikaanse Doeane-unie was in September Namibië se grootste uitvoermark met 39,8 persent van die totaal, volgens die nuutste Handelsverslag. Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling was tweede op die lys met 25,2 persent, gevolg deur die Europese Unie met 17,7 persent van uitvoere en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap met...