Afrika se grootste hervestiging van aasvoëls vind in Oos-Kaap plaas Die Suid-Afrikaans departement van die omgewing het magtiging verleen vir die verskuiwing van die eerste groep van 155 aasvoëls na ‘n nuwe tuiste in die Oos-Kaap as deel van die grootste hervestiging van aasvoëls ooit. Die fasiliteit van VulPro by die Shamwari private wildreservaat sal...
Tag: grootste
Goeie reën word oor grootste deel van die land verwag
Goeie reën word oor grootste deel van die land verwag Die grootste deel van die land sal na verwagting normale tot bo-normale reënval kry vanaf vandeesmaand tot Februarie volgende jaar, volgens die jongste seisoenale reënval vooruitsigte. Die meteorologiese diens van Namibië sê egter dat normale tot ondernormale reënval oor die verre suidelike dele verwag word....
Grootste handelstekort in ‘n jaar – N$4,9 miljard
Grootste handelstekort in ‘n jaar – N$4,9 miljard Die Namibiese Statistieke-agentskap het die handelsyfers vir Augustus bekend gemaak. Die handelstekort staan tans op 4,9 miljard Namibiese dollar teenoor 3,7 miljard wat in die Julie aangeteken is en is die grootste tekort wat in ‘n jaar aangeteken is. Suid-Afrika was die grootste handelsvennoot, vir beide invoere...
Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA
Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA ‘n Voormalige werknemer in die Withuis tydens Donald Trump se administrasie, Cassidy Hutchinson, sê haar voormalige baas is die grootste bedreiging vir demokrasie in die geskiedenis van die VSA. Sy het met Jake Tapper van CNN gepraat en sê sou Trump ‘n tweede termyn kry,...
Springbokke staan voor grootste Wêreldbeker-toets
Springbokke staan voor grootste Wêreldbeker-toets Rugby: Die Springbokke kom vanaand te staan voor hulle grootste toets in vanjaar se Wêreldbeker wanneer hulle die wêreld se nommer een-span op die ranglys, Ierland, in wat beskryf word as ‘n mini-eindstryd pak. Ierland en Suid-Afrika is albei tot dusver onoorwonne in die toernooi en beide word beskou as...
Florida-goewerneur se grootste skenker draai geldkraan toe – Kosmos 94.1
Florida-goewerneur se grootste skenker draai geldkraan toe Amerikaanse hotel-entrepreneur Robert Bigelow, die grootste individuele skenker aan ‘n groep wat Ron DeSantis se presidensiële bod ondersteun, sê hy sal nie meer geld skenk nie, tensy die Florida-goewerneur nuwe groot skenkers lok en ‘n meer gematigde benadering volg. Die opmerkings deur Bigelow, wat in Maart 20 miljoen...
Russe tref Odesa se grootste Ortodokse katedraal – Kosmos 94.1
Russe tref Odesa se grootste Ortodokse katedraal Die President van Oekraïne, Volodymyr Zelensky, het beloof om terug te slaan ná Russiese aanvalle op ‘n katedraal en verskeie woongeboue in die suidelike stad Odesa. Een persoon is dood en minstens 19 beseer, insluitend vier kinders. Die Transfigurasie-katedraal is Odesa se grootste Ortodokse kerk en is in...
Botswana is Namibië se grootste uitvoermark – Kosmos 94.1
Botswana is Namibië se grootste uitvoermark Die Namibiese Statistieke-agentskap se handelsbulletin van Mei dui op ‘n handelstekort van 2,8 miljard Namibiese dollar, vergeleke met ‘n tekort van 1,3 miljard dollar wat einde April aangeteken is en 5,2 miljard wat in Mei verlede jaar gemeet is. Botswana is nou Namibië se grootste uitvoermark wat verantwoordelik was...