Swapo vra Uutoni om in te gryp by Karas-streekraad Die Swapo Party doen ’n beroep op die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni, om in te gryp by die Karas-streekraad. Die party sê die streek se bestuurskomitee is sedert Junie verlede jaar wanfunksioneel. Dit kom na die raadslidmaatskap van drie Swapo-verteenwoordigers deur die...
Tag: gryp
Gaza: Saoedi gryp al meer in, ook in Jemen
Gaza: Saoedi gryp al meer in, ook in Jemen Saoedi-Arabië het Amerika gevra om selfbeheersing te toon in sy reaksie op aanvalle deur Jemen se Houthi’s teen skepe in die Rooi See, sê twee bronne wat vertroud is met Saoedi-denke, terwyl Riyadh poog om die uitkring van die Hamas-Israel oorlog te beperk. Die Houthi’s wat...
‘Gryp nou in by R5 miljard-skandaal’
‘Gryp nou in by R5 miljard-skandaal’ Die Noordwes-Universiteit se direkteur van skole vir regeringstudies, Kedibone Phago, het ‘n beroep op die kabinet gedoen om bewerings te ondersoek oor die werkloosheidsversekeringsfonds-skandaal van 5 miljard Suid-Afrikaanse rand, waarby drie ministers betrek word. Die uitvoerende hoof van Thuja Capital, Mthunzi Mdwaba, beweer die ministers het 10 persent van die...
Kabinet gryp in by Meatco
Kabinet gryp in by Meatco Die feit dat beesprodusente reeds lank wag om deur Meatco betaal te word, is steeds in die nuus. Die openbare ondernemings-ministerie sê hy is daartoe verbind om Meatco te ondersteun om sy finansiële probleme te oorkom en te verseker dat alle uitstaande bedrae aan beesprodusente vereffen word. Die kabinet het...
Mauritius dekriminaliseer gay seks, Ekandjo gryp na Bybel
Mauritius dekriminaliseer gay seks, Ekandjo gryp na Bybel Mauritius se hoogste hof het in ‘n landmerk-uitspraak gay seks gedekriminaliseer en sê die verbod weerspieël die koloniale era, eerder as inheemse Afrika-waardes. Die gay man wat die saak aanhangig gemaak het, sê hy is “nou vry om sonder vrees lief te hê wie ek wil”. Die...
Mauritius dekriminaliseer gay seks, Ekandjo gryp na Bybel
Mauritius dekriminaliseer gay seks, Ekandjo gryp na Bybel Mauritius se hoogste hof het in ‘n landmerk-uitspraak gay seks gedekriminaliseer en sê die verbod weerspieël die koloniale era, eerder as inheemse Afrika-waardes. Die gay man wat die saak aanhangig gemaak het, sê hy is “nou vry om sonder vrees lief te hê wie ek wil”. Die...
Varkboere gryp nie geleentheid aan nie – Kosmos 94.1
Varkboere gryp nie geleentheid aan nie Die Vleisraad van Namibië sê die land is genoodsaak om ten minste 60 persent van sy varkvleisbehoeftes in te voer, ondanks die feit dat 11 363 varke in die tweede kwartaal geslag is om ‘n totaal van 1 108 ton varkvleis te produseer. In sy jongste verslag sê die...