Shiimi systap vrae oor gryslys Die begroting het in die parlement ter sprake gekom, waar Namibië se plasing op die gryslys deur die Finansiële Aksie-taakmag in Februarie een van die kwessies was wat na vore gebring is. Verskeie parlementslede het op die kwessie gefokus maar finansminister Iipumbu Shiimi het hulle vrae gesystap deur te sê...
Tag: Gryslys
Hoe lank sal ons op die gryslys bly?
Hoe lank sal ons op die gryslys bly? Kenners in Suid-Afrika sê die land sal vir ten minste die volgende twee jaar op die gryslys wees. In die buurland se geval is dit deels toegeskryf aan die gebrek aan politieke wil om geldwassery en finansiering aan terroriste te bekamp. Kosmos 94.1 Nuus het met die...
SA sal nog twee jaar op gryslys bly
SA sal nog twee jaar op gryslys bly Die Instituut vir Sekerheidstudies sê Suid-Afrika se gesukkel om van die gryslys gehaal te word, is deels toe te skryf aan die gebrek aan politieke wil om geldwassery en finansiering aan terroriste te bekamp. Die Finansiële Aksietaakmag het die land verlede Februarie op die gryslys geplaas omdat...
Gryslys: Regering het misluk en dit gaan ons duur te staan kom
Gryslys: Regering het misluk en dit gaan ons duur te staan kom Die PDM se skadu-minister van finansies Nico Smit sê die regering het misluk en het nie sy werk gedoen nie. Dit kom na die Finansiële Aksie-taakmag die land op die gryslys geplaas het. Ekonome het dit voorspel omdat daar blykbaar op die verkeerde...
Ekonoom twyfelagtig of Nam gryslys vryspring
Ekonoom twyfelagtig of Nam gryslys vryspring Namibië sal volgende maand weet op hy die gryslys van die Finansiële Taakmag, of te wel die FAT-F se grylsys vrygespring of nie. Die Nasionale Vergadering het gewoeker om 14 wetsontwerpe in die verband deur te voer maar, daar is kommer. Die bekende ekonoom Theo Klein, nou in beheer...
Gryslys sal slegte nuus wees vir ekonomie
Gryslys sal slegte nuus wees vir ekonomie ’n Hoëvlak-regeringsafvaardiging is tans in die Verenigde Arabiese Emirate om die Finansiële Aksie-taakmag te beywer om Namibië nie op ’n gryslys te plaas nie, soos wat met Suid-Afrika en Nigerië gebeur het. Die besluit sal volgende maand geneem word. Daar is kommer dat Namibië op die gryslys geplaas...