Inkomstediens verseker likwidasie van Gupta-maatskappy Die Konstitusionele Hof in die buurland het ‘n appèl van direkteure wat by die Gupta-gekoppelde maatskappy Regiments Capital betrek is, van die hand gewys. Dit baan die weg vir die likwidasie van die maatskappy. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die appèl-aansoek teengestaan ná die Appèlhof ‘n vroeëre beslissing van die hooggeregshof...
December 25, 2024