Fratsvloede op Mariental met gure neerslae Dele van die suide het Woensdagaand baie goeie neerslae ontvang en berigte uit Mariental toon dat die dorp ongeveer 55 millimeter in ‘n baie kort tyd ontvang het wat gelei het tot oorstromings. Foto’s van die dorp se gholfklub is wyd op sosiale media gedeel met die Aubrivier wat...
December 29, 2024
Tag: gure
Home
gure
Post
July 28, 2023July 28, 2023Uncategorized
Wes-Kaapse gure weer pootjie Drikus Coetzee – Kosmos 94.1
Bergfietsry: Wes-Kaapse gure weer pootjie Drikus Coetzee Fietsry: Drikus Coetzee het ‘n terugslag gehad toe gure weer in die Wes-Kaap hom gepootjie het om aan ‘n bergfiets-uithouwedren deel te neem. Hy het vanoggend van Windhoek na Kaapstad gevlieg het om aan die Around the Pot’s Double Pot-bergfiets-uithouren oor 321 kilometer by Swellendam in die Overberg-streek...