Tag: Guterres

Home Guterres
Guterres vra weer vir skietstilstand in Gaza
Post

Guterres vra weer vir skietstilstand in Gaza

Guterres vra weer vir skietstilstand in Gaza Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres is tans in Egipte. Hy het besoek afgelê aan die Algemene Hospitaal in Al Arish, waar Palestynse burgers behandel word. Hy sê ‘n skietstilstand in Gaza is ‘n moet. Post navigation Source link

Gaza: Guterres bepleit respek vir menseregte
Post

Gaza: Guterres bepleit respek vir menseregte

Gaza: Guterres bepleit respek vir menseregte Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het gewaarsku dat ‘n volskaalse Israeliese offensief op Rafah die einde kan beteken van VN-gedrewe humanitêre hulp aan die mense van Gaza. Humanitêre hulp aan Gaza is in Februarie met 50-persent verminder vergeleke met Januarie, as gevolg van struikelblokke soos die...

Post

A man of remarkable presence and ability to connect- Guterres – Windhoek Observer

Martin Endjala United Nations Secretary-General, Antonio Guterres, during the General Assembly 55th plenary meeting of the 78th session in New York, on Wednesday, paid tribute to the late Namibian President Hage Geingob. “President Geingob was a man with a remarkable presence, and a remarkable ability to connect with everyone he met. I want to extend...

Die wêreld beweeg in chaos in – Guterres
Post

Die wêreld beweeg in chaos in – Guterres

Die wêreld beweeg in chaos in – Guterres Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku die wêreld gaan ʼn tydperk van chaos binne met ʼn diep verdeelde VN-veiligheidsraad wat nie ernstige sake soos die Israel-Hamas-oorlog kan hanteer nie. Hy het sy prioriteite vir die jaar in die Algemene Vergadering bekend gemaak. Guterres sê in...

Somalië en Ethiopië moet praat – Guterres
Post

Somalië en Ethiopië moet praat – Guterres

Somalië en Ethiopië moet praat – Guterres Antonio Guterres, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het Addis Abeba en Mogadishu aangemoedig om ‘n dialoog te begin om hul dispuut oor Ethiopië se maritieme ooreenkoms met die wegbreekstreek Somaliland by te lê. Spanning in die Horing van Afrika het toegeneem sedert Ethiopië, wat deur land omring is,...

Guterres maak weer melding van nie-dalende vrylatings
Post

Guterres maak weer melding van nie-dalende vrylatings

Guterres maak weer melding van nie-dalende vrylatings Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê lande moet hulle daartoe verbind om hernubare krag-kapasiteit te verdriedubbel, energiedoeltreffendheid te verdubbel en teen 2030 skoon krag aan almal te bring. Die Uitlatings-gapingsverslag 2023 toon dat indien niks verander nie, uitlatings in 2030 22 Gigaton hoër sal wees...

Israel mik weer vir Guterres
Post

Israel mik weer vir Guterres

Israel mik weer vir Guterres Israel se minister van buitelandse sake, Eli Cohen, sê dat Antonio Guterres, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, nie geskik is om aan die hoof van die wêreldliggaam te staan nie, het nie genoeg gedoen om die militante groep Hamas te veroordeel nie en is te na aan Iran. Sy opmerkings...

Guterres verduidelik sy kommentaar oor Gaza
Post

Guterres verduidelik sy kommentaar oor Gaza

Guterres verduidelik sy kommentaar oor Gaza Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê hy is geskok oor die wanvoorstellings van die verklaring wat hy Dinsdag voor die Veiligheidsraad gelewer het. Hy sê in sy toespraak Hamas se aanvalle moet gesien word in die lig van dekades lange besetting van Palestynse mense. Israel se ambassadeur by die VN, Gilad Erdan, sê...

Israel is warm onder die kraag vir Guterres
Post

Israel is warm onder die kraag vir Guterres

Israel is warm onder die kraag vir Guterres ‘n Diplomatieke herrie is by die Verenigde Nasies se algemene vergadering ontketen. Die kwessie onder bespreking was die oorlog in die Midde-Ooste. Terwyl geen resolusie aanvaar was nie en verdeeldheid ‘n hoogtepunt bereik het, het die aanmerkings deur die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres reuse-reaksie vanuit Israel...